The GREEN Restaurant

The GREEN Restaurant Kwaliteit gesinsvriendelike eetervaring aan te bied vir gemeenskap
van Bothaville en besoekers van die gholfbaan.

15/04/2026
19/03/2026

🔥 *MAART SPECIAL ALERT*‼️🔥Dinge gaan hierdie maand *RIBILICIOUS* raak 😋🍔Ons stel bekend: die *Ribilicious Rib Burger* — ...
04/03/2026

🔥 *MAART SPECIAL ALERT*‼️🔥

Dinge gaan hierdie maand *RIBILICIOUS* raak 😋🍔

Ons stel bekend: die *Ribilicious Rib Burger* — smaakvolle, sousagtige, lekker morsige goedheid wat jou laat terugkom vir nóg‼️

*Kies jou uitdaging:*
🍔 Enkel Rib Burger
🍔🍔 Dubbel Rib Burger

⚠️ *Waarskuwing:* Servette word sterk aanbeveel‼️

Beskikbaar deur die *hele Maart* – kom geniet joune voor hulle wegraak‼️ 👀🔥

Dit was voorwaar n lekker oggend by The Green Restaurant met die Gr1 Klas van Humansvlakte Laerskool. Die gesiggies en k...
24/11/2025

Dit was voorwaar n lekker oggend by The Green Restaurant met die Gr1 Klas van Humansvlakte Laerskool. Die gesiggies en kinderstemme wat lag en speel is definitief een van die jaar se hoogtepunte. Mag elkeen van julle die vakansie tyd baie geniet.

Address

1 Greyling Street
Bothaville
9660

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 21:00
Wednesday 10:00 - 21:00
Thursday 10:00 - 21:00
Friday 10:00 - 21:00
Saturday 08:00 - 21:00

Telephone

+27643627332

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The GREEN Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The GREEN Restaurant:

Share

Category