17/09/2025
More om 11:00 is die Genelink Brangus veiling by Be Human - Middelwater Farm, Bloemfontein. MEERKAT Online Auctions gaan die veiling ook uitsaai, jy kan aanlyn registreer vir die veiling en bie:
https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1086