19/08/2026
Op soek na die perfekte kids party? Ons het jou gesort! 🥳🎈
Partytjie Pakkie – R250 per kind
🍟 Chippies
🍬 Sweeties
🧸 Speelding
🍕 Bou jou eie pizza
🧇 Versier jou eie waffle
🥤 Slushpuppy
☁️ Spookasem
🎁 Partytjie pakkie
Alles wat die kleinspan nodig het vir 'n dag vol pret, lekkernye en memories
Bespreek jou volgende verjaarsdag by BeestMelk 🐄
Where family feels @ home