Wildebeest Live

Wildebeest Live Wildebeest Live - GROOTSTE KUIERPLEK OP DIE OOSRAND!!! Drag- Smart Casual. GEEN ONDER 18'S WORD TOEGELAAT NA 18:00 NIE! Arts & entertainment, Restaurant

08/07/2026
08/07/2026

๐Ÿ‰๐Ÿƒ Dis BOKTOWN by Wildebeest รฉn

Die 3de Bok-toets is hier en die gees raak net WILLER! Nรชrens anders kry jy die groen en goud vibe soos hier nie! Met groot skerms, yskoue drinks en die beste rugby atmosfeer in die Oos-Rand. Bring jou mense en kom kyk SA vs Scotland hierdie Saterdag 11 Julie om 17:40.

Hulle wen nie soos ons wen nie! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ’š๐Ÿ’›๐Ÿป

Hyโ€™s terugโ€ฆ en hierdie keer is dit WILLER AS WAT DIT OOIT GAAN WEES !!๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐Ÿ”ฅ vat hierdie Vrydag oor by Wildebeest Live vir...
08/07/2026

Hyโ€™s terugโ€ฆ en hierdie keer is dit WILLER AS WAT DIT OOIT GAAN WEES !!๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐Ÿ”ฅ

vat hierdie Vrydag oor by Wildebeest Live vir โ€™n aand vol energie, harde beats en โ€™n vibe wat jy nie wil mis nie! ๐Ÿป

๐Ÿ“ Wildebeest Live
๐Ÿ—“๏ธ Vrydag | 10 Julie โ€™26
๐Ÿ•™ 22:00
๐ŸŽŸ๏ธ Gratis Toegang

07/07/2026

SUNDAY IS FIGHT DAY! ๐Ÿ‘Š

Maak gereed vir UFC 329. McGregor vs Holloway 2, hierdie Sondag 12 Julie by die BEEST!

- Deure open 04:00
- Kyk die geveg LIVE op ons groot skerms
- GRATIS ontbyt vir die eerste 100 mense ( maar dis belangrik dat jy โ€˜n booking maak )

Bring jou crew, boek jou tafel en kom beleef al die aksie saam met ons.

Wie d**k jy gaan wen?

๐Ÿ‰๐Ÿƒ Dis weer BOKTOWN by die BEEST! ๐Ÿƒ๐Ÿ‰Die 3de game vir die Bokke is hier en die gees raak net WILLER! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆHier by die BEEST ...
06/07/2026

๐Ÿ‰๐Ÿƒ Dis weer BOKTOWN by die BEEST! ๐Ÿƒ๐Ÿ‰

Die 3de game vir die Bokke is hier en die gees raak net WILLER! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Hier by die BEEST is Boktown meer as net rugbyโ€ฆ dis groen en goud, koue drinks, groot skerms en โ€™n vibe wat jy nรชrens anders in die Oos Rand kry nie.

Saterdag, 11 Julie 17:40 is dit SA vs Scotland.

- 15 TV-skerms + 2 Groot Skerms by Wildebeest
- 10 TV-skerms by

Bring jou mense en kom ondersteun die Bokke saam met ons.

Hulle wen nie soos ons wen nie!

Address

Key Largo Shopping Centre, Cnr. North Rand & Trichardt Road
Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 10:00 - 22:00
Tuesday 10:00 - 22:00
Wednesday 10:00 - 00:00
Thursday 10:00 - 00:00
Friday 10:00 - 02:00
Saturday 08:00 - 02:00
Sunday 08:00 - 22:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wildebeest Live posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wildebeest Live:

Share