22/09/2026
Mengelmoes Kardoes is oop tot 16h30 vandag, en die vlaskywe, biltong bites, heavenly lemon en koeksisters is afgelewer. Zonia se Kombuis het n lekker beesvleis bredie en rys gemaak, aandete gesort!
Ons wens vir Babsie Kok Babsie Kok geluk met haar 73ste verjaardag vandag, mag God m**s bewaar vir ons almal. M**s het soveel diep spore getrap in Boknes, en ons kinders is dankbaar dat ons so geseënd is om saam m**s te kan wees.
Kom loer in by Stoepstories, Hoofstraat Boknes, en kom sê geluk! Geniet die lekker sonskyn dag!