Krummel Bekkies

Krummel Bekkies 'n Krummel vir elke bekkie.

🥜✨ DIE PEANUT BUTTER BEKKIE IS HIER! ✨🥜Ons is amptelik geloods! 🎉 En om dit behoorlik te vier, het ons ’n spesiale LAUNC...
19/08/2026

🥜✨ DIE PEANUT BUTTER BEKKIE IS HIER! ✨🥜

Ons is amptelik geloods! 🎉 En om dit behoorlik te vier, het ons ’n spesiale LAUNCH SPECIAL net vir julle! 🤎

En hier is die lekkerste deel… 👀
🔥 Slegs beskikbaar vir die EERSTE 10 bestellings! 🔥

’n Sagte, heerlike peanut butter koekie met daardie onweerstaanbare gooey peanut butter-sjokolade middel… 🤤🥜🍫

Moenie wag nie — plaas jou bestelling vandag nog! 💌

Maak plek in julle harte… en julle bekkies, want iets HEERLIK is oppad! 😍🍪Ons stel binnekort ons splinternuwe PEANUT BUT...
17/08/2026

Maak plek in julle harte… en julle bekkies, want iets HEERLIK is oppad! 😍🍪

Ons stel binnekort ons splinternuwe PEANUT BUTTER BEKKIE bekend!

Sag, krummelrig en propvol peanut butter goodness, met ’n heerlike sjokolade-drizzle en crunchy grondboontjies bo-op.

Dis die perfekte kombinasie van soet, sout, krakerig en onweerstaanbaar lekker!

👀 Hou hierdie spasie dop…
Ons gaan binnekort laat weet wanneer julle julle Peanut Butter Bekkie kan kry!

’n Krummel vir elke bekkie… en hierdie een gaan joune laat glimlag!

09/08/2026
Gebak met liefde en 'n bietjie bok gees! 🇿🇦
12/07/2026

Gebak met liefde en 'n bietjie bok gees! 🇿🇦

Gelukkige Vadersdag aan elke pappa! Mag julle dag vol bederf en liefde wees.🩵Baie dankie vir elkeen se ondersteuning in ...
21/06/2026

Gelukkige Vadersdag aan elke pappa! Mag julle dag vol bederf en liefde wees.🩵

Baie dankie vir elkeen se ondersteuning in ons Vadersdag bederf boksies. 🧁

Dubbel verjaarsdag = dubbel die pret in die kombuis. Ons het dit so geniet om hierdie visvang tema koek te bak! 🩵🐟🪱
15/06/2026

Dubbel verjaarsdag = dubbel die pret in die kombuis.
Ons het dit so geniet om hierdie visvang tema koek te bak! 🩵🐟🪱

Slegs 'n paar dae oor om 'n lekker bederf boks vir pappa te bestel! 🩵
08/06/2026

Slegs 'n paar dae oor om 'n lekker bederf boks vir pappa te bestel! 🩵

🎂🧁 Vandag was ons kombuis weer vol liefde en soet geure! Ons het met groot opgewondenheid cupcakes gebak vir een van ons...
21/05/2026

🎂🧁 Vandag was ons kombuis weer vol liefde en soet geure! Ons het met groot opgewondenheid cupcakes gebak vir een van ons kliënte se kinders se spesiale dag. 💕

Dankie dat julle vir ons vertrou om deel te wees van hierdie kosbare oomblikke. Elke cupcake word met sorg, liefde en net die regte hoeveelheid “krummel” gemaak. ✨

Ons hoop die kleinspan geniet elke happie net so baie soos ons dit geniet het om dit te maak! 🤍

— Krummel Bekkies
“’n Krummel vir elke bekkie” 🧁

Gelukkige Moedersdag!❤️
10/05/2026

Gelukkige Moedersdag!❤️

Address

Wilgehof/Pellisier
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krummel Bekkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category