Crazy Daisy Eats and Treats

Crazy Daisy Eats and Treats Home Industry. Coffee Shop. Gifts and Flowers.

Môre is Nasionale Cupcake dagDis Vakansie...kom maak 'n kinderhart gelukkig!Crazy Daisy Eats and Treats Fleurdal Mall Bl...
25/09/2026

Môre is Nasionale Cupcake dag
Dis Vakansie...kom maak 'n kinderhart gelukkig!

Crazy Daisy Eats and Treats
Fleurdal Mall
Bloemfontein
051-5220462

Good morningDumelaMolweniWe are open for BraaidagHave a wonderful Heritage day,Wonderful to work with these people, diff...
24/09/2026

Good morning
Dumela
Molweni
We are open for Braaidag
Have a wonderful Heritage day,

Wonderful to work with these people, different cultures, and with so much respect between all of us!

Crazy Daisy Eats and Treats
Fleurdal Mall
Bloemfontein
051-5220462

Ons is oop Môre op Erfenis dag!Wat gaan dit wees:KoeksistersMelktertPeppermint crisp of...Sommer ALLES!!! Crazy Daisy Ea...
23/09/2026

Ons is oop Môre op Erfenis dag!

Wat gaan dit wees:
Koeksisters
Melktert
Peppermint crisp of...
Sommer ALLES!!!
Crazy Daisy Eats and Treats
Fleurdal Mall
Bloemfontein
051-5220462

Met Erfenisdag -Donderdag 24 September, is ons hard aan die werk met ons voorbereiding, wat is jou gunsteling op Erfenis...
21/09/2026

Met Erfenisdag -Donderdag 24 September, is ons hard aan die werk met ons voorbereiding, wat is jou gunsteling op Erfenisdag?

Die perfekte manier om Kleur in die Huis te bring!Lente met bosse Peonies en Proteas!!Crazy Daisy Eats and Treats Fleurd...
04/09/2026

Die perfekte manier om Kleur in die Huis te bring!
Lente met bosse Peonies en Proteas!!

Crazy Daisy Eats and Treats
Fleurdal Mall
Bloemfontein
051-5220462

Ons pragtige LENTE dag koeke en Cupcakes...Maak gou, om môre enige verskoning te gebruik omWerk toe te vatSkool toe te v...
31/08/2026

Ons pragtige LENTE dag koeke en Cupcakes...
Maak gou, om môre enige verskoning te gebruik om

Werk toe te vat
Skool toe te vat
Vriendin toe te vat
Dis Teetyd....

Want dis LENTE

Crazy Daisy Eats and Treats
Fleurdal Mall
Bloemfontein
051-5220462

Ons is weer REG vir die Greatest Rugby Rivalry 🏉🏉🏉Soos altyd...beskikbaar byCrazy Daisy Eats and Treats Fleurdal Mall Bl...
28/08/2026

Ons is weer REG vir die Greatest Rugby Rivalry 🏉🏉🏉
Soos altyd...beskikbaar by

Crazy Daisy Eats and Treats
Fleurdal Mall
Bloemfontein
051-5220462

Almost Springtime!!Come and collect our Coffee grounds for FREE!Crazy daisy is giving back to Mother Earth!!The grounds ...
25/08/2026

Almost Springtime!!
Come and collect our Coffee grounds for FREE!

Crazy daisy is giving back to Mother Earth!!
The grounds is Very good for compost and earthworms.


Crazy Daisy Eats and Treats
Fleurdal Mall
Bloemfontein
051-5220462

Verjaarsdag-wense met 'n mooi Koek vir R75Wat is lekkerder en mooier as dit.Crazy Daisy Eats and Treats Fleurdal Mall Bl...
18/08/2026

Verjaarsdag-wense met 'n mooi Koek vir R75
Wat is lekkerder en mooier as dit.

Crazy Daisy Eats and Treats
Fleurdal Mall
Bloemfontein

BOK- Vrydag by Crazy daisyKom loer in, vir die Gees, vir die Lekker, vir die Eetgoed, vir die Melktert, vir die Koffie.....
07/08/2026

BOK- Vrydag by Crazy daisy
Kom loer in, vir die Gees, vir die Lekker, vir die Eetgoed, vir die Melktert, vir die Koffie...

Crazy Daisy Eats and Treats
Fleurdal Mall
Bloemfontein

Address

Fleurdal Mall, Cnr Of Grysbok & Vereeneging Drive
Bloemfontein

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:30 - 16:30
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

0515220462

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crazy Daisy Eats and Treats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Crazy Daisy Eats and Treats:

Share

Category