Special Blends

Special Blends Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Special Blends, Coffee shop, Martie Du Plessis School Grounds, Bloemfontein.

Combining the very best of artisan coffee and special needs to bring you a unique coffee experience in the Southern Suburbs of Bloemfontein
Welcome to Special Blends!

09/08/2026

Wat gebeur wanneer ʼn arbeidsterapeut, ʼn onderwyseres en ʼn spraakterapeut kragte saamsnoer? By Hoërskool Martie du Plessis in Bloemfontein is die antwoord ʼn stomende koppie koffie met ʼn dieper doel.

Hierdie Sondag om 19:00 is Special Blends op Kwêla! Ons is ongelooflik dankbaar vir hierdie geleentheid om ons storie, o...
21/07/2026

Hierdie Sondag om 19:00 is Special Blends op Kwêla!

Ons is ongelooflik dankbaar vir hierdie geleentheid om ons storie, ons span en die hart agter Special Blends met Suid-Afrika te deel.

Skakel in op kykNET en kom beleef saam met ons hierdie besondere oomblik. Ons kan nie wag om dit met julle te deel nie!
Baie dankie aan elkeen wat ons ondersteun en deel is van ons reis – hierdie is net so veel júlle as ons s'n.

📅 Sondag 🕖 19:00 📺 Kwêla op kykNET

---Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgeno...

SPECIAL BLENDS MAAK ’N DRAAI BY DIE VRYSTAAT KUNSTEFEES!📍 Kry ons by die Wynand Mouton-teater vir jou gunsteling Special...
08/07/2026

SPECIAL BLENDS MAAK ’N DRAAI BY DIE VRYSTAAT KUNSTEFEES!

📍 Kry ons by die Wynand Mouton-teater vir jou gunsteling Special Blends-koffie én heerlike kos deur Tevah Venue!

Kom loer in, sê hallo en geniet die fees saam met ons!

15/06/2026
11/06/2026

Look who popped in for a coffee!
Always great having the Fichies Admin team visit us at Special Blends.

Wat ’n ongelooflike dag by Special Blends! Vandag het die span van Kwêla ons besoek om die storie agter Special Blends v...
01/06/2026

Wat ’n ongelooflike dag by Special Blends!

Vandag het die span van Kwêla ons besoek om die storie agter Special Blends vas te vang, hoe die droom begin het, die mense wat dit moontlik maak, en die wonderlike werkers wat elke dag hul harte hier uitleef.

Om saam met Willem Botha en die hele Kwêla-span foto’s te neem, onderhoude te doen en ons storie te deel, was ’n ongelooflike ervaring en ’n geleentheid wat ons nie ligtelik opneem nie.

Ons is veral dankbaar vir Cornelia, wat so baie van die werk agter die skerms doen. Haar passie, visie en toewyding het gehelp om hierdie geleentheid moontlik te maak.

Maar die grootste wenners van die dag is ons werkers. Om hulle te sien straal, hul stories te hoor en hulle die erkenning te sien kry wat hulle verdien, was iets besonders.

Dankie aan almal wat deel was van hierdie spesiale dag. Ons kan nie wag om die eindproduk te sien nie! ❤️☕🎥

Ons weergawe van "Sip & Paint..."'n Pouse soos min!
01/06/2026

Ons weergawe van "Sip & Paint..."

'n Pouse soos min!

Dankie aan The Running Edge Club  vir hierdie mooi woorde:"A huge thank you to Special Blends for hosting this morning’s...
30/05/2026

Dankie aan The Running Edge Club vir hierdie mooi woorde:

"A huge thank you to Special Blends for hosting this morning’s long run!

It was fantastic to see such a great group turnout, supporting our club members in the south.

Well done to everyone who joined and put in the miles. The coffee and fellowship afterwards are always something to look forward to, making the morning even more enjoyable.

Thank you to everyone who contributed to another great run!"

Ons waardeer die ondersteuning en dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang. Ons sien uit na die volgende kuier! ☕🏃‍♀️🏃‍♂️💚

17/04/2026

Baie geluk aan twee van ons terapeute, Antoinette Schutte (spraakterapeut) en Cornelia Deacon (arbeidsterapeut), wat die two oceans half marathon met sukses voltooi het!

Address

Martie Du Plessis School Grounds
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27724450188

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Special Blends posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Special Blends:

Shortcuts

Share

Category