24/09/2026
Ons bak Vrydag 25 September, lekker pizzas!!
Julle het gevra & ons het geantwoord!
Slegs beskikbaar tussen 12 & 6pm.
Slegs hierdie 6 soorte beskikbaar!
(California is uitgelos op die lys, dit is ons 6de pizza!)
Bestel solank! Ons weet jy wil! ππ₯°
Whatsapp: 071 092 3352