21/09/2026
NEEM KENNIS
Ons is gesluit op 25 September 2026.
Stop gerus tussen Maandag 21 September en Woensdag 23 September by ons om al die nodige gevriesde etes aan te koop om die vrieskas op te vul vir die vakansie. Ons besigheidsure is as vol vir die genoemde dae Maandag - Woensdag
08h00 - 16h00.
Ons sal weer oop wees vir besigheid op Maandag 28 September vanaf 08h00. Geniet die langnaweek.