Avante Versier jou tuin met mooi hand gemaak en unieke watervalle, waterbakke, Voelbaddens, paddastoele, klein diertjies, potte en vele meer.

Bederf bietjie jou tuin met 'n paar potte of watervalle en daar nog vele meer om van te kies. 'n Spesifieke idee van 'n pot ens skakel ons en ons maak plan om jou idee te skep. Laat ons jou help om jou tuin weer 'n glimlag te gee. Vir enige navrae of inligting oor pryse ens skakel gerus vir Johnny Steyl by : 082 321 6676

Address

Bloemfontein

Telephone

+27823216676

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Avante posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category