CASA PIKE

CASA PIKE In the historic town of Hobhouse we offer overnight accommodation with a delicious meal for the weary
traveler. Restaurant also open to the public.

Ons verskaf bekostigbare, skoon, netjiese oornagverblyf. Veilige parkering. Ruim met eie badkamer. Inbox my gerus vir besprekings ons open 22 April

Onthou as jul hoor van iemand wat verblyf soek tydens die Kunstefees, ons selfsorg-eenheid is baie billik en veilig beso...
19/06/2018

Onthou as jul hoor van iemand wat verblyf soek tydens die Kunstefees, ons selfsorg-eenheid is baie billik en veilig besoek ons op fb of inbox my R180 per persoon

Casa Pike oornagverblyf R200 per persoon
04/05/2017

Casa Pike oornagverblyf R200 per persoon

Plattelandse rus!
27/09/2016

Plattelandse rus!

27/09/2016

Van 1 Desember af sal ons oop wees vir oornagverblyf. Slaapplek vir vier mense, selfhelp met badkamer. Braaigeriewe beskikbaar.
Reis jy van Gauteng of na Gauteng of Kwazulu Natal? Self die Kapenaars kan bietjie die vervelige N1 roete verruil en deur die die Oos Vrystaat reis Gauteng toe. Kom slaap oor hier amper op die Lesotho-grens en beleef ons mooi omgewing. Skakel my vir besprekings.

24/04/2016

Hallo almal. Neem kennis dat Casa Pike weer hierdie Moedersdag 'n ete wil aanbied. Hou asseblief die spasie dop vir die spyskaart en lokaal. Lekker Sondag vir almal.

Moths Christmas dinner at Casa Pike
16/12/2015

Moths Christmas dinner at Casa Pike

The past year with Casa Pike
09/11/2015

The past year with Casa Pike

09/09/2015

Op Sondag 13 September bied ons weer n ete aan, hierdie keer met keuses.
Sien die spyskaart hier onder en laat weet ons asb voor Saterdag 12 September om 11h00vm wat u wil eet
Voorgereg:
n keuse van een (vis of knoffelslakke of garnale (prawns)
Hoofgereg:
n keuse van 1porsie gebakte hoender + 1 varkchop
OF
hoender fillet gerol en gevul met ham en kaas
Alle hoofgeregte word bedien met rys en groente PLUS hierdie Sondag voeg ons ook n aartappel gebak by

Nagereg:
Koue nagereg of roomys.
Prys: R110 per persoon kinders onder 11jr R55 per kind
Neem kennis dat ons nie kaartfasiliteite het nie en dat u nog steeds welkom is om u eie alkaholiese drankies te bring

Neem kennis dat u kan skakel en die hoofgereg bestel om weg te neem vir slegs R65 per bord bring net u eie bord saam wanneer u dit kom afhaal indien u nie vervoer het nie sal ons dit aflewer, slegs in Hobhouse.
CASA PIKE
0824165337
Kloofweg 9, Hobhouse
[email protected]

12/08/2015

Sondag 16 Augustus n heerlike aansit ete by Casa Pike!
Kontak ons vir meer besonderhede

18/07/2015

Hou die spasie dop! Volgende week stuur ons die inligting deur. Casa Pike tesame met Hobhouse se gemeenskap beplan n heerlike Laat Wnter Kersfees vir die gryses in ons dorp. Lekker pret en lekker bederf!

14/07/2015

Van Maandag tot Sondag kan jy nou wegneemetes bestel. Skakel ons gerus. Laaste bestellings word om 7nm geneem.

Address

Chris Van Niekerkstraat
Bloemfontein
9301

Telephone

071 184 4349

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CASA PIKE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CASA PIKE:

Share