Bette Deli

Bette Deli Om jou lewe te vergemaklik en eerder kosbare tyd saam met jou gesin, famillie en vriende te spandeer. Kontak gerus via Messenger of WhatsApp.

Kom geniet die Summerwood Country Estate & Guesthouse ( Bloemfontein ) Kersmark die naweek. Onderdak, speelarea vir die ...
03/12/2021

Kom geniet die Summerwood Country Estate & Guesthouse ( Bloemfontein ) Kersmark die naweek. Onderdak, speelarea vir die kinders en soveel mooi dinge, goeters en eetgoed. Vanaf vandag tot en met Sondag! En natuurlik, Bette Deli Fruit&Nuts is ook hier tesame met Jan Rof Boeretroos.

Inibos Mark vanoggend van 10h00 tot 14h00. Heerlike onder die bome, unieke stalletjies, rustige vibe. Kom kry ook jou Be...
14/11/2021

Inibos Mark vanoggend van 10h00 tot 14h00. Heerlike onder die bome, unieke stalletjies, rustige vibe. Kom kry ook jou Bette Deli Fruit & Nuts hier.

Bette Deli Fruit & Nuts vandag by die HQ Kuiermark vanaf 12h00. Kom geniet 'n heerlike dag met propvol stalletjies, eetg...
06/11/2021

Bette Deli Fruit & Nuts vandag by die HQ Kuiermark vanaf 12h00. Kom geniet 'n heerlike dag met propvol stalletjies, eetgoed en vermaak. Onthou jou masker!

22/06/2021

Vars droeë vrugte en neute!
Bekostigbaar, gesond en sommer net lekker.
Beskikbaar by Bette Deli.

Gedroogte vrugte en neute, nuwe voorraad is hier, die ander yummies binnekort. Jippee!🤑🤑 Baie goeie pryse🥳🥳 Yummy for my...
10/06/2021

Gedroogte vrugte en neute, nuwe voorraad is hier, die ander yummies binnekort. Jippee!

🤑🤑 Baie goeie pryse
🥳🥳 Yummy for my tummy

🏃🏃‍♀️ dit verkoop gou, so maak seker jy kry vandag nog!

Om jou lewe te vergemaklik en eerder kosbare tyd saam met jou gesin, famillie en vriende te spandeer.
Kontak gerus via Messenger of WhatsApp.

😍 Lief jy 'n lekker koppie boeretroos ☕? Hou verseker hierdie spasie dop...😎👀Exciting new product!!
10/06/2021

😍 Lief jy 'n lekker koppie boeretroos ☕? Hou verseker hierdie spasie dop...😎👀

Exciting new product!!




Om jou lewe te vergemaklik en eerder kosbare tyd saam met jou gesin, famillie en vriende te spandeer.
Kontak gerus via Messenger of WhatsApp.

Vandag by die HQ Mark dag! Speelterrein vir die kinders, lekker kos en natuurlik Bette Deli se plaasvars droeë vrugte en...
05/06/2021

Vandag by die HQ Mark dag! Speelterrein vir die kinders, lekker kos en natuurlik Bette Deli se plaasvars droeë vrugte en neute!

Onthou jou masker!

04/06/2021

Onthou om te like, Share en tag!

Bette Deli is môre by nog 'n Mark dag as jy droeë vrugte en neute wil koop of net lekker rondloop. Onthou jou masker!
04/06/2021

Bette Deli is môre by nog 'n Mark dag as jy droeë vrugte en neute wil koop of net lekker rondloop. Onthou jou masker!

Market Day!From 10am to 4pm at Slightly Nutty. Hier is soveel lekker stalletjies en 'n great vibe.
30/05/2021

Market Day!

From 10am to 4pm at Slightly Nutty. Hier is soveel lekker stalletjies en 'n great vibe.

28/05/2021

New stock arrived this morning!

Groot opgewondenheid om al die bestellings bymekaar te kry en dan die smiles as die peusel begin!

Kry vandag nog jou pakkie vars gedroogte vrugte en neute vir 'n hap en hardloop, laataand fliek of series binge of net vir 'n gesonde kosblik opsie. Natuurlik kan jy dit altyd gebruik vir lekker winterbeskuit of 'n potjie. Die moontlikhede is legio!

PS die farmworld strings is 'n wenner by enige een wat nog 'n kinderhart het, prettig, funksioneel en gesond.

Dis mos nou 'n lekker Bette Deli bederf.

27/05/2021

Kyk net hoe lekker inkorporeer (is dit ooit 'n woord?) ons die seed mix en cranberries vir beskuit! Yummy!!

Address

8 Naval Road
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27605294376

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bette Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bette Deli:

Share

Category