Fraiche Cafe

Fraiche Cafe Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Fraiche Cafe, Restaurant, 121 Albrecht Street, dan pienaar, Bloemfontein.

Onthou ons maak heerlike, gesonde en vullende aandetes! Maak seker jy is op ons "mailing list" om elke Sondag komende we...
11/01/2017

Onthou ons maak heerlike, gesonde en vullende aandetes! Maak seker jy is op ons "mailing list" om elke Sondag komende week se spyskaart te ontvang.

Vars uit die oond ... kom kuier gerus!
11/01/2017

Vars uit die oond ... kom kuier gerus!

A Big thank you to all our loyal clients.  Merry Christmas and a prosperous, peaceful and healthy 2017.Fraiche will be c...
17/12/2016

A Big thank you to all our loyal clients. Merry Christmas and a prosperous, peaceful and healthy 2017.
Fraiche will be closed from December 19, 2016 and will reopen on January 11, 2017.

Baie dankie aan AL ons kliënte vir jul ondersteuning die afgelope jaar! Geseënde Kersfees en voorspoed, liefde, vreugde ...
17/12/2016

Baie dankie aan AL ons kliënte vir jul ondersteuning die afgelope jaar!
Geseënde Kersfees en voorspoed, liefde, vreugde en Vrede vir 2017.
Fraiche is gesluit vanaf 19 Desember 2016 en heropen weer 11 Januarie 2017

Probizz se manne het by Fraiche kom eet.
10/12/2016

Probizz se manne het by Fraiche kom eet.

Roosmaryn-hoenderslaai (met halloumi as opsionele xtra)
05/12/2016

Roosmaryn-hoenderslaai (met halloumi as opsionele xtra)

"Snack platters " en Hemelse wortelkoek vir kliënt.
05/12/2016

"Snack platters " en Hemelse wortelkoek vir kliënt.

Veerpyltjie-spelers het hul afsluiting by Fraiche gehad.
03/12/2016

Veerpyltjie-spelers het hul afsluiting by Fraiche gehad.

02/12/2016

LET WEL: Fraiche sal vandag vanaf 14:00 gesluit wees vir 'n privaat funksie. Dankie

PLEASE NOTE: Fraiche will be closed from 14:00 today for a private function. Thank you

Beindruk jou skoonfamilie dié vakansie!  Bestel klaargaar gevriesde geregte en verseker dat JY die rustige vakansie het ...
01/12/2016

Beindruk jou skoonfamilie dié vakansie! Bestel klaargaar gevriesde geregte en verseker dat JY die rustige vakansie het wat jy verdien!!

SLUITINGSDATUM VIR BESTELLINGS : 13 DES

BEL OF E-POS NOU OM TELEURSTELLING TE VOORKOM! !!!!

Heerlike wortelkoek .... sien julle môre vir 'n sny en koffie/tee!🍰☕
29/11/2016

Heerlike wortelkoek .... sien julle môre vir 'n sny en koffie/tee!🍰☕

Ooievaartee by Fraiche. ...
29/11/2016

Ooievaartee by Fraiche. ...

Address

121 Albrecht Street, Dan Pienaar
Bloemfontein
9301

Telephone

0827580980

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fraiche Cafe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fraiche Cafe:

Share

Category