24/07/2026
Krakerig, souserig en propvol geur!
Maak jou kole reg vir ons heerlike Pork Rashers! Perfek gesny en klaar gemarineer sodat jy dit net op die vuur of onder die rooster hoef te gooi vir daardie perfekte, brosserige vetjie.
Kies jou gunsteling geur (of vat sommer albei):
BBQ – Die klassieke, rokerige braai-treffer.
Honey Glazed – Heerlik soet en taai soos dit hoort.
Prys: R145.00/kg (Gerieflik verpak per 4 in 'n pak)
📍 Winkel 4, Graaf Reinet Straat Preller Centre
📞Bel: 072 425 5441