Secret Garden Bloemfontein

Secret Garden Bloemfontein We welcome you to our Secret Garden. A place where every day is a special occasion. A place where the best recipes of our family are shared to enjoy.

A place where friendship, creativity, art, nature, beauty and life is celebrated! We welcome you to Secret Garden. A place where the best recipes from our family are enjoyed by our guests. A place where God takes all the glory and where we celebrate His abundance. For bookings or enquiries, please contact Andriรซtte at 084 8900 140.

Mag die Here se guns en Sy oorvloed, julle nuwe paadjie seรซn. Mag Hy die vrede van Sy Hemelskure vir julle huisie leen. ...
15/09/2026

Mag die Here se guns en Sy oorvloed, julle nuwe paadjie seรซn. Mag Hy die vrede van Sy Hemelskure vir julle huisie leen. Mag Hy die hoof se plek kry, om julle tafel en besluite. Mag Sy Lig die wรชreld gaan verlig, so deur jul huis se ruite. ๐Ÿ’™๐Ÿฉต๐Ÿค

Mag die jaar sy mooiste sy kom draai, daar waar jy wil droom. Mag jy elke liewe dag met gebede om kan soom. Mag voorspoe...
11/09/2026

Mag die jaar sy mooiste sy kom draai, daar waar jy wil droom. Mag jy elke liewe dag met gebede om kan soom. Mag voorspoed jou die pad wys - en teenspoed liewer bly. Mag jy elke dag die guns van die Here op jou kry.

Baie geluk met Tannie se verjaarsdag. Mag dit die mooiste jaar vir Tannie wees. ๐ŸŒผ๐ŸŒผ๐ŸŒผ

Hoor jy ook Sy Roepstem tussen die gedruis? Tussen tyd se vingers wat in die rondte wys. Hoor jy hoe Hy uitnooi met tafe...
09/09/2026

Hoor jy ook Sy Roepstem tussen die gedruis? Tussen tyd se vingers wat in die rondte wys. Hoor jy hoe Hy uitnooi met tafel reeds gedek? Om saam Hom op die aardse pad na die Hemel te vertrek. Hoor jy hoe Hy stil tevrede sing? Wanneer Sy kinders kies om ander ook op hierdie pad te bring.

Liewe Dr Poppie, baie dankie vir jou inspirerende meestertuk. Mag dit ook ander inspireer om reeds op aarde op die Hemelse pad te wandel saam met die Here. ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ

Here van die veldblom, wat seisoene in kan kleur, Mag U ons paadjie uitmeet, mag U daaroor regeer. Mag daar waar ons gaa...
02/09/2026

Here van die veldblom, wat seisoene in kan kleur,
Mag U ons paadjie uitmeet, mag U daaroor regeer.
Mag daar waar ons gaan saamstap, waar ons bly en ook vertek,
U guns soos lieflik geur, ons lewens kom deurtrek.

Baie geluk met die viering van 'n splinternuwe paadjie saam.
Mag julle altyd saam met die Here stap ๐ŸŒผ๐ŸŒบ๐ŸŒธ๐ŸŒท๐ŸŒบ๐ŸŒท๐ŸŒท

Mag jy kies om elke dag, dankbaar te omlyn. Met die liefde van die Here wat stil tevrede skyn. Mag jy Sy Hand kan raaksi...
31/08/2026

Mag jy kies om elke dag, dankbaar te omlyn. Met die liefde van die Here wat stil tevrede skyn. Mag jy Sy Hand kan raaksien, mag jy Hom dan terug bewonder. Mag hierdie jaar uitstaan, van Sy liefde, so besonder.

Baie geluk met jou verjaarsdag ๐ŸŒท๐ŸŒป๐ŸŒธ

Mag elke dag se trappie baie wysheid bring. Mag dankbaarheid die wysie wees wat jou lippe sing. Mag genade wat geskenk i...
26/08/2026

Mag elke dag se trappie baie wysheid bring. Mag dankbaarheid die wysie wees wat jou lippe sing. Mag genade wat geskenk is, ook uitgedeel kan word. Mag jy uitdeel in jou oorvloed, daar waar ander kort. Mag elke dag se trap klim, kom tot die besef: Dat die Here se genade, alles kom oortref!๐ŸŒท๐Ÿชป๐ŸŒผ๐ŸŒท๐ŸŒป๐ŸŒธ๐ŸŒผ

Mag die nuwe pad in oorvloed bot, met โ€˜n diepe dankbaar, groot genot. Mag die Here altyd Saaier bly, selfs waar julle pa...
21/08/2026

Mag die nuwe pad in oorvloed bot, met โ€˜n diepe dankbaar, groot genot. Mag die Here altyd Saaier bly, selfs waar julle padlangs stry. Mag Sy vrede julle altyd bring, om op die pad te sing. โ€˜n Deuntjie helder, vrolik, sag, soos die veldblom in sy prag!

๐ŸŒท๐ŸŒผ๐ŸŒธ๐ŸŒป๐Ÿชท๐Ÿชป๐ŸŒท๐ŸŒผ๐ŸŒธ๐ŸŒบ

Mag die vrug wat jou lewe daagliks dra, getuig van guns en minder kla. Mag die takke van jou oes swaar kom hang en daagk...
17/08/2026

Mag die vrug wat jou lewe daagliks dra, getuig van guns en minder kla. Mag die takke van jou oes swaar kom hang en daagkliks deel aan volbors sang. Dis die Here wat die oeste in laat kom. Dit is Sy oorvloed wat in ons hart kom blom. Ja in elkeen wat vertrou op Hom.

Dankie vir 'n Geesvervulde, vrugtevolle, Bybelstudie sessie
๐Ÿ‹๐Ÿ‰๐ŸŠ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ‡๐Ÿ“๐Ÿซ

As die lewe se suur soos โ€˜n warrelwind kom, nooi die Here jul uit om te draai na Hom. As die soet van die lewe ook sy b*...
11/08/2026

As die lewe se suur soos โ€˜n warrelwind kom,
nooi die Here jul uit om te draai na Hom.
As die soet van die lewe ook sy b***t kom draai,
hoef jul nie te wonder en ook nie te raai.
Dit is die Here van oorvloed in elke seisoen,
wat altyd iets mooi vir Sy kinders kom doen.

Mag die nuwe pad met al sy kronkels en draaie mooi oomblikke vir julle saam met die Here vir julle bring
๐Ÿ‹๐Ÿฉท๐Ÿ‹๐Ÿฉท

Mag goedheid en guns jou dae aanbring. Mag jy dankbaar van al die oorvloed sing. Mag jou woorde sag val op die oor. Mag ...
05/08/2026

Mag goedheid en guns jou dae aanbring. Mag jy dankbaar van al die oorvloed sing. Mag jou woorde sag val op die oor. Mag jou kommer altyd spoed verloor. Mag vrede jou denke kom bepaal. Mag jy inkleur in 'n wรชreld vaal.

Baie geluk met jou 16de verjaarsdag. Ons wens vir jou die mooiste jaar toe. Dankie dat julle hierdie spesiale dag in die tuin kom vier het. Julle polymer klei oorbelletjies wat julle hier kom maak het lyk te pragtig!

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Secret Garden Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category