Die Windpomp Bloemfontein

Die Windpomp Bloemfontein As jy nog nie by Die Windpomp gekuier het nie, weet jy nie wat lekker kuier is nie. Hier is ietsie van alles om jou ekstra tuis te laat voel.

Kom maak n draai, hier by Die Windpomp maak jy vriende vir lewe. Dit is inderdaad die beste pomp in die dorp.

30/12/2025

Die Windpomp sal oop wees op oujaarsaand. Sien julle daar

23/09/2025
06/06/2025

Die baas van die plaas diens die Windpomp😂😂

Lekker besig by die Windpomp
03/06/2025

Lekker besig by die Windpomp

Oom Hanre, die lig op dié foto skyn so mooi oor jou skouers, dit laat jou glanster soos n engel wat kom haal word en soo...
29/05/2025

Oom Hanre, die lig op dié foto skyn so mooi oor jou skouers, dit laat jou glanster soos n engel wat kom haal word en soos die engel mens wat jy was. Ons gaan jou bitter baie mis ons vriend, jy het altyd almal se harte om jou geraak met die lig wat jy terug uitgestraal het maak nie saak of jy die persoon geken het of nie. Die Hemel het voorwaar n engel ryker geraak. Rus sag en in vrede. Ons harte huil saam met jou familie.

As die foto nie skree: "Give that man a Bells", nie, weet ons nie wat doen nie😂😂 Kom maak n draai, Christo gaan lekker e...
26/05/2025

As die foto nie skree: "Give that man a Bells", nie, weet ons nie wat doen nie😂😂

Kom maak n draai, Christo gaan lekker entertain vandag....😁

Onthou 5 x Jaggermeisters vir slegs R100.00

Ons liefste Tiaan verjaar vandag, baie baie geluk met jou verjaarsdag, mag die Here jou ongelooflik baie sëen en nog bai...
25/05/2025

Ons liefste Tiaan verjaar vandag, baie baie geluk met jou verjaarsdag, mag die Here jou ongelooflik baie sëen en nog baie mooi jare spaar!! Baie dankie vir wat jy vir ons almal beteken: goeie vriend, soms sielkundige vir mense, beste pa, wonderlike man en beste bar man ooit. Jy het absoluut n hart van goud! Ons lief jou ons yster.

Lettie Fouche manneaand saam met die windpomp manne. Dankie wat n voorreg vir só n klomp vriende🤗
24/05/2025

Lettie Fouche manneaand saam met die windpomp manne. Dankie wat n voorreg vir só n klomp vriende🤗

Address

6 Emily Hobhouse Square
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 11:00 - 02:00
Tuesday 11:00 - 02:00
Wednesday 11:00 - 02:00
Thursday 11:00 - 02:00
Friday 11:00 - 02:00
Saturday 11:00 - 02:00

Telephone

+27744763094

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Windpomp Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Windpomp Bloemfontein:

Share

Category