31/05/2026
๐ธ๐ฒ SONDAG SE MAAL VAN DIE DAG BY LEJIT! ๐ฒ๐ธ
Niks klop 'n warm bord outydse boontjiesop met sagte beesvleis en smaaklike spek op 'n koue dag nie! โค๏ธ
Kom geniet ons heerlike Outydse Boontjiesop met Beesvleis en Spek, bedien met 'n vars broodrolletjie, vir slegs R70.
๐
Sondag
โฐ Beskikbaar vanaf 11h00
๐ฐ Slegs R70
๐ฅก Wegneem beskikbaar
๐ Lejit Is. โ Southern Centre, Fichardtpark
๐ 051 492 0029
Bring die familie, kom kuier saam, of neem joune huis toe vir 'n lekker Sondagmiddagete.
โ ๏ธ Terwyl voorraad hou!
๐ธ๐