12/07/2026
🎉 Baie dankie aan almal wat ons Rodeo Dag so ’n groot sukses gemaak het! 🤠
Van die bulry-kompetisie, live musiek, rugby, DJ, braaiers, teikenskiet en heerlike kos – dit was ongelooflik om die dag saam met julle te geniet.
’n Groot dankie aan elke persoon wat opgedaag het, ons ondersteun het en deel was van die lekker kuier. Julle ondersteuning beteken ongelooflik baie vir ons.
Ons sien uit daarna om julle weer binnekort te verwelkom vir nóg lekker kuier, goeie kos en onvergeetlike herinneringe.
Sien julle weer gou by Die Country Klub Pub & Grill! 🍻❤️