Old Greys Sport Club - Bloemfontein

Directions Website Contact the business

Old Greys Sport Club - Bloemfontein Old Greys is one of the oldest sport clubs in Bloemfontein. Our pub and grill is well known for excellent food and even better prices.

Here you will experience the true joy of an ice cold beer. Great venue for small or large functions.

16/10/2026
πŸ†βš½ 2026 SPORT VASVRA-AAND – ’N REUSE SUKSES! πŸ†Wat ’n fantastiese aand! πŸŽ‰Old Greys en RE/MAX First het die 2026 Sport vas...
17/09/2026

πŸ†βš½ 2026 SPORT VASVRA-AAND – ’N REUSE SUKSES! πŸ†

Wat ’n fantastiese aand! πŸŽ‰

Old Greys en RE/MAX First het die 2026 Sport vasvra-aand aangebied op Woensdag 16 September 2026, en dit was weer-eens ’n reuse sukses! πŸ™Œ

Baie dankie aan al die spanne wat deelgeneem het en hierdie aand so spesiaal en onvergeetlik gemaak het. Julle gees, energie en kompetisie het beslis bygedra tot ’n aand vol pret, lag en sportkennis! πŸ…πŸ‘

Ons waardeer elke span se deelname en sien reeds uit na die volgende een!

Groot waardering vir Andre Janse van Rensburg, voorsitter van Old Greys sportklub, vir die samestelling van die kompetisievrae en ook die beoordeling fase wat hy uitstekend hanteer het.

Dankie ook aan Pieter van Rooyen van Bon Hotel vir die borg van die wenspan se pryse.

Dankie aan Des van Rensburg wat die klank en musiek op die aand uitstekend hanteer het.

Dankie ook aan Chris Connoway van GDC Business Ads wat gehelp het met die opstel en bestuur van die vasvra powerpoint op die aand.

Laaste maar nie die minste, dankie aan Johan Massyn van Remax First wat weer-eens die vasvra kompetisie uitstekend hanteer het as MC.

Dankie dat julle dit saam met ons ’n sukses gemaak het! ❀️

Address

Att Horak Street, Willows
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 10:00 - 23:00
Tuesday 10:00 - 23:00
Wednesday 10:00 - 23:00
Thursday 10:00 - 23:00
Friday 10:00 - 23:00
Saturday 10:00 - 23:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Old Greys Sport Club - Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Old Greys Sport Club - Bloemfontein:

Shortcuts

Share

Category