Toeka Padstal Biesiesvlei

Directions Website

Toeka Padstal Biesiesvlei Come visit for a true taste of tradition and charm!

Toeka Padstal Biesiesvlei โ€“ a rustic, family-friendly gift shop & restaurant offering homemade treats, local gifts & warm hospitality in the heart of Biesiesvlei.

Paar handgemaakde kuns goedjies te koop by ons. Pryse sluit courier koste uit.Kontak my gerus vir enige navrae.Mariette0...
07/01/2026

Paar handgemaakde kuns goedjies te koop by ons. Pryse sluit courier koste uit.
Kontak my gerus vir enige navrae.
Mariette
079 697 1708

Dankie aan elke uitstaller. Sonder julle sou die dag nie moontlik gewees het nie. Julle goeie gees het die dag ekstra sp...
10/12/2025

Dankie aan elke uitstaller. Sonder julle sou die dag nie moontlik gewees het nie. Julle goeie gees het die dag ekstra spesiaal gemaak.

Dankie vir elke liewe persoon wat ons dag kom ophelder het. Ons was so geseรซnd. Meer as wat ons ooit kon d**k. Alle eer ...
10/12/2025

Dankie vir elke liewe persoon wat ons dag kom ophelder het. Ons was so geseรซnd. Meer as wat ons ooit kon d**k. Alle eer aan ons Hemelse Vader wat die dag vir ons moontlik gemaak het.

Ons gaan sommer vroeg al kos maak met ons Kersmark. Van die etes sal al 13:00 reg wees.
04/12/2025

Ons gaan sommer vroeg al kos maak met ons Kersmark. Van die etes sal al 13:00 reg wees.

๐Ÿ”๐Ÿ”ฅ KOSSTALLETJIE BY TOEKA SE KERSMARK! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”Kom kuier saam op 6 Desember by Toeka Padstal Biesiesvlei  se Kersmark โ€“ en bri...
02/12/2025

๐Ÿ”๐Ÿ”ฅ KOSSTALLETJIE BY TOEKA SE KERSMARK! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”

Kom kuier saam op 6 Desember by Toeka Padstal Biesiesvlei se Kersmark โ€“ en bring daai eetlus saam, want ons kosstalletjie gaan vuur warm wees! ๐Ÿ˜โœจ

Hierโ€™s wat jy kan geniet:
โ€ข ๐Ÿฅฉ Smaakvolle sosaties
โ€ข ๐Ÿ” Juicy burgers
โ€ข ๐Ÿฅž Heerlike pannekoek
โ€ข ๐Ÿฒ Pap en kaiings โ€“ eg Suid-Afrikaans!
โ€ข ๐ŸŒญ Boereworsrolle
โ€ข ๐ŸŸ Chip & dip
โ€ข ๐ŸฅŸ Geurige samoosas

Bring die familie, kom proe, kom kuier en kom geniet die feesliggies, geskenke en lekkernye. ๐Ÿ’›๐ŸŽ„

Toeka Padstal โ€“ waar kos en Kersfees saam meer spesiaal smaak.

01/12/2025
01/12/2025
01/12/2025
Ons Kersmark gaan baie kuns goedjies ook uitstal die 6de Desember๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„
28/11/2025

Ons Kersmark gaan baie kuns goedjies ook uitstal die 6de Desember๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„

Address

Toeka Padstal
Biesiesvlei
2755

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Toeka Padstal Biesiesvlei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category