14/10/2026
Gevulde....cupcakes👀
Wil jy ook een hê😅 die suiker telling is nêrens te siene nie, so dit tel glad nie as "verneuk" op jou diëet nie 🤫
Maak 'n draai by ons vir VARS cupcakes, 'n weie seleksie van Bethlehem se gunstelinge!
24 Muller Straat Oos, Bethlehem 🇿🇦