SKEMER

SKEMER Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from SKEMER, Restaurant, 13 Van der Merwe Street, Bethlehem.

01/09/2026

50% SOLD OUT

Bespreek jou kaartjie vandag nog!!

πŸ“ž0634497154
πŸ“ž0824425172

πŸ—“οΈVrydag 18 September
πŸ•₯19:00
🎟️R180pp

30/08/2026

Dankie aan Springboks en Abel Knobel and Band πŸ”₯

πŸ‰πŸ’šπŸ’›πŸŽ€πŸŽΈ
27/08/2026

πŸ‰πŸ’šπŸ’›πŸŽ€πŸŽΈ

As jy by die vorige show was, dan weet jy dat jy nie die een gaan mis nie! As jy die vorige een gemis het, vat ons woord...
25/08/2026

As jy by die vorige show was, dan weet jy dat jy nie die een gaan mis nie! As jy die vorige een gemis het, vat ons woord vir dit!

Die Bokke speel teen die All Blacks 17h00 en direk na die wedstryd skop Abel en die Band af! Die geeeees gaan hoog loop!

Geniet ’n Castle Double Malt Draught in 2026 met 1996 nostalgie!Die laaste Greatest Rivalry-toer tussen die All Blacks e...
25/08/2026

Geniet ’n Castle Double Malt Draught in 2026 met 1996 nostalgie!

Die laaste Greatest Rivalry-toer tussen die All Blacks en Springbokke was in 1996.

Dit was ook die eerste jaar waarin die Springbokke weer professionele rugby gespeel het.

Kom ons vier 1996 met ’n Castle Double Malt Draught teen slegs R19,96!

Vandag tussen 17h00 - 21h00. Die Lions pak die All Blacks om 19h00.

Sien jou daar!

Hoe psyched is jy? Niks kom naby die nie. πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ†šπŸ‡³πŸ‡Ώ Springbokke vs All Blacks skop mΓ΄re af om 17:10 en Skemer is DIE plek om...
21/08/2026

Hoe psyched is jy? Niks kom naby die nie. πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ†šπŸ‡³πŸ‡Ώ Springbokke vs All Blacks skop mΓ΄re af om 17:10 en Skemer is DIE plek om dit te kyk. Nuwe Skemer look, koue d***s, lekker kos, en ’n vibe wat jy nie wil mis nie. Kom vroeg, seats gaan nie lank hou nie!

πŸ”₯ SKEMER SE AUG & SEP LINE-UP IS HIER! πŸ”₯Maak jouself gereed, want die maand gaan warm wees! πŸ•ΊπŸ’ƒπŸŽ€ 20 Aug – Joshua na die R...
17/08/2026

πŸ”₯ SKEMER SE AUG & SEP LINE-UP IS HIER! πŸ”₯

Maak jouself gereed, want die maand gaan warm wees! πŸ•ΊπŸ’ƒ

🎀 20 Aug – Joshua na die Reen
🎸 29 Aug – Abel & die Band
🎢 18 Sept – Dirk vd Westhuizen
πŸŒ… 19 Sept – Horison

Vier aande, vier vibes en genoeg lekker musiek om jou hele maand te maak! Bespreek jou kaartjies, kom lekker vroeg en los die res vir ons. 🍻✨

πŸ“ Skemer
🎫 063 449 7154
Sien julle daar! πŸ™Œ

15/08/2026

As jy nie snor nie, gaan jy nie score nie πŸ₯Έ

Snor-Gustus is hier, kry jou Skemerhoedjie vir slegs R100 as jy β€˜n lekker snor het.

T’s & C’s apply

β€˜n Eerste keer by Skemer !!  Dis wat ons wil hΓͺ πŸ™Œ Ons verwelkom Dirk van der Westhuizen op die 18de September. Kaartjies...
14/08/2026

β€˜n Eerste keer by Skemer !!

Dis wat ons wil hΓͺ πŸ™Œ Ons verwelkom Dirk van der Westhuizen op die 18de September. Kaartjies nou beskikbaar, maak jou tafel vol met die lekkerste mense.

Kaartjies: R180pp
Besprekings: 063 449 7155 / 082 442 5172

Address

13 Van Der Merwe Street
Bethlehem
9700

Opening Hours

Tuesday 12:00 - 00:00
Wednesday 12:00 - 00:00
Thursday 12:00 - 00:00
Friday 12:00 - 00:00
Saturday 12:00 - 00:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SKEMER posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category