20/09/2026
🔅Donderdag 2️⃣4️⃣September🔅
Bespreek jou plek vir 'n heerlike kuns oggend in die tuin met De Wet Matthee!🎨🖼
Alle Kunsbenodighede ingesluit asook Koffie, tee en verversings. ☕️ 🥮
💸R450 pp💸
Whatsapp📲082 388 1273 om jou plek te bespreek