12/01/2026
Koekeloer en Koffiemoer is gesluit.
Baie dankie vir 6 jaar se ondersteuning en die wonderlikste mense watek ontmoet het.
Dankie dat julle elke dag wat ek daai hekke oopgemaak het die. Moeite werd gemaak het
Ek gaan met n swaar hart weg maar wk siwn met vroot opgewondenheid uit om weer my voete in die warm karoo sand te voel en die reuk van die karoobossies te ruik en die Karoo se oop verwelkomende arms oor die uitgestrekte vlaktes roep na my
Novmaals dankie aan elkeen se aanmoediging en vertroosting
Julle sal algyd in my hart saam. Gedra word