Fraai Gebak Creations

Directions Contact the business

Fraai Gebak Creations Beautiful cakes, platters,
and royal icing biscuits for any occasions made from my heart which makes every bite special like my client.

Made with lots of love
Top quality ingredients. Ive been in the industry for years i will ensure best quote possible

14/10/2026
Moenie uitmis op hierdie fantastiese aanbod nie! Geldig tot Desember 🩷🌷🩷🌷
09/10/2026

Moenie uitmis op hierdie fantastiese aanbod nie! Geldig tot Desember 🩷🌷🩷🌷

Fraaigebak creationsVan platters tot koeke! You name it Ek make it 🍓🩷Beautiful royal icing koekies!Cupcakes te mooi om t...
06/10/2026

Fraaigebak creations

Van platters tot koeke! You name it Ek make it 🍓🩷

Beautiful royal icing koekies!

Cupcakes te mooi om te eet!

Koeke vir elke geleentheid

Jou visie my kreatiwiteit

Great combo specials!

Kontak Sustien 0661467923

A Monday cannot start better than this! How gorgeous are these? Happy Matric Chantétjie geniet jul bederf!
21/09/2026

A Monday cannot start better than this! How gorgeous are these?
Happy Matric Chantétjie geniet jul bederf!

Geboekte uitstallings! 🩷🧁GrootbrakrivierMidbrakmark!Opispoor pub and grill09:00 tot 13:00Saterdag 26 September!Ek hoop e...
16/09/2026

Geboekte uitstallings! 🩷🧁

Grootbrakrivier
Midbrakmark!

Opispoor pub and grill
09:00 tot 13:00

Saterdag 26 September!
Ek hoop ek sien jou daar! 🍥🍥🍥🍥

31 Oktober by die Great pumpkin fun fair
Fairview farm Hartenbos! (Boek asb kaartjie vooraf)

Nog 4 datums in Desember geboek by die midbrakmark! Kom sê asb hallo!

Dan die Hartenbos nagmark 23 Desember!
Dit gaan epic wees!

As jy in die rondte is of jy kom vakansie hou kom sê asb vir my hallo! 🩷🩷🩷
SH Forklifts
Steven Montgomery
fans
Elsa Steyn
Wilma Van Zeller
Sustien Purves

Wanneer jy na jou handewerk kyk en kan sê Liewe Jesus, dankie vir U seën oor my
09/09/2026

Wanneer jy na jou handewerk kyk en kan sê Liewe Jesus, dankie vir U seën oor my

COMBO 1 of COMBO 2 🧁Ek het slegs beperkte bestellings vir die spesiale aanbodGeldig vir September alleenlik want hoekom ...
04/09/2026

COMBO 1 of COMBO 2 🧁

Ek het slegs beperkte bestellings vir die spesiale aanbod

Geldig vir September alleenlik want hoekom nie ? 💁🏻‍♀️ Dis heerlike Lente! 🌸🌼🌷

Open Lentedag 1 September 2026 vir bestellingsFraaiuitsigkleinbrakrivier🩷🩷🩷🩷🩷
17/06/2026

Open Lentedag 1 September 2026 vir bestellings
Fraaiuitsig
kleinbrakrivier
🩷🩷🩷🩷🩷

Address

Albertinia Straat
Klein-Brakrivier

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fraai Gebak Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fraai Gebak Creations:

Shortcuts

Share