18/06/2026
Tyd vir optof en klets!
Bederf jouself n bietjie! Trek jou mooiste pastel uitrusting aan en haal daai hoed bo uit die kas.
Ons gaan n heerlike High Tea hou op die 10de Augustus 2026.
Bring jou ma, jou sussie en al jou vriendinne. Kom geniet 'n heerlike bederf dag saam met ons.
Bespreek jou sitplek/tafel vandag. Kontak Lynnette op 083 5640 873.
Since our opening, we have become masters of our craft. Our commitment to quality products, exceptional service and incomparable customer care keep our community coming back again and again to host their most special events and functions at our venue.