Die Nag Uil Oude Westhof

Directions Website Contact the business

Die Nag Uil Oude Westhof Prohibition-inspired Eatery & Bar
(1)

Elke Dinsdag is dit Date Night by Die Naguil โ€“ net R295 per paartjie! ๐Ÿฆ‰Kies uit:๐Ÿฅฉ Sirloin Steak๐Ÿ— Cheddarmelt Schnitzel๐ŸŸ ...
13/10/2026

Elke Dinsdag is dit Date Night by Die Naguil โ€“ net R295 per paartjie! ๐Ÿฆ‰

Kies uit:
๐Ÿฅฉ Sirloin Steak
๐Ÿ— Cheddarmelt Schnitzel
๐ŸŸ Proper Fish & Chips

Plus iets soets! Kies tussen 'n komplimentรชre Malva Pudding of Cheesecake vir nagereg.

Tag jou beter helfte en maak 'n date daarvan! ๐Ÿ˜‰๐Ÿฅ‚

As die plan nie Die Naguil insluit nie, maak โ€˜n nuwe plan ๐Ÿ˜‰ Die naweek is hier - kom sluit hom behoorlik af ๐Ÿป   **r
09/10/2026

As die plan nie Die Naguil insluit nie, maak โ€˜n nuwe plan ๐Ÿ˜‰ Die naweek is hier - kom sluit hom behoorlik af ๐Ÿป

**r

Weโ€™re not saying tacos and cocktails fix everything...But for R69 tacos + R59 cocktails, itโ€™s worth investigating ๐ŸŒฎ๐Ÿน    ...
07/10/2026

Weโ€™re not saying tacos and cocktails fix everything...
But for R69 tacos + R59 cocktails, itโ€™s worth investigating ๐ŸŒฎ๐Ÿน

Drie dae. Drie specials. Een baie goeie verskoning om nie kos te maak nie ๐Ÿ˜Œ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’• Dinsdag = Date Night๐ŸŒฎ Woensdag = Tacos & C...
05/10/2026

Drie dae. Drie specials. Een baie goeie verskoning om nie kos te maak nie ๐Ÿ˜Œ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ’• Dinsdag = Date Night
๐ŸŒฎ Woensdag = Tacos & Cocktails
๐Ÿ• Donderdag = Pizza

Sien jou by Die Naguil ๐Ÿฆ‰

Jou naweek begin hier ๐Ÿฆ‰๐Ÿน
02/10/2026

Jou naweek begin hier ๐Ÿฆ‰๐Ÿน

Stuur diรฉ vir jou date dat hulle jou vanaand moet uitvat ๐Ÿ‘€โค๏ธDinsdag Date Night - net R295 per paartjieLekker kos. Iets s...
29/09/2026

Stuur diรฉ vir jou date dat hulle jou vanaand moet uitvat ๐Ÿ‘€โค๏ธ

Dinsdag Date Night - net R295 per paartjie
Lekker kos. Iets soets. Geen verskonings nie. ๐Ÿฆ‰

Sien julle vanaand!

Sondagplanne? Kanselleer hulle. Ons het beter planne. ๐Ÿ˜‰๐Ÿ”ฅHeritage Mixed Grill vir R189 Ribs, Chicken Prego Sosatie, Boere...
27/09/2026

Sondagplanne? Kanselleer hulle. Ons het beter planne. ๐Ÿ˜‰๐Ÿ”ฅ

Heritage Mixed Grill vir R189
Ribs, Chicken Prego Sosatie, Boerewors, Braaibroodjie & Onion Rings.

PLUS โ€™n 500ml Castle Draught vir net R15 ๐Ÿบ

24/09/2026

Dis braaidag, mense! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅ

Kom vier Erfenisdag saam met ons met โ€™n Heritage Mixed Grill Special vir net R189 - dit behels 300g Beef Ribs basted in ons Jack Daniels Sauce, 125g Chicken Prego Sosatie, 100g Boerewors, 'n Braaibroodjie met dusted Onion Rings ๐Ÿฅฉ๐Ÿป๐Ÿฆ‰

Plus kry 'n 500ml Castle Draught vir net R15!

Heritage Day plan: braaivleis en bier ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅ๐ŸบKom maak โ€™n behoorlike plan van jou honger met ons Heritage Mixed Grill Specia...
23/09/2026

Heritage Day plan: braaivleis en bier ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅ๐Ÿบ

Kom maak โ€™n behoorlike plan van jou honger met ons Heritage Mixed Grill Special vir R189 - en voeg sommer โ€™n 500ml Castle Draught vir net R15 by!

Dis mos nou hoe โ€™n mens Heritage Day vier. ๐Ÿฆ‰๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Date night, want Netflix en โ€œwat wil jy eet?โ€ raak nou oud ๐Ÿ˜‚R295 per paartjie elke Dinsdag โค๏ธ๐Ÿฆ‰
22/09/2026

Date night, want Netflix en โ€œwat wil jy eet?โ€ raak nou oud ๐Ÿ˜‚

R295 per paartjie elke Dinsdag โค๏ธ๐Ÿฆ‰

Address

3 Riesling Street
Bellville
7530

Opening Hours

Monday 09:00 - 00:00
Tuesday 09:00 - 00:00
Wednesday 09:00 - 00:00
Thursday 09:00 - 00:00
Friday 09:00 - 00:00
Saturday 09:00 - 00:00
Sunday 09:00 - 00:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Nag Uil Oude Westhof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Nag Uil Oude Westhof:

Share

Category