29/07/2026
π₯©π¦¬ Hierdie week is daar nΓ³g meer rede om Buffelbar te besoek! βπ»
π΄π΅ Pensioenarisse spaar!
Geniet 10% AFSLAG op jou ete
π
Dinsdag tot Donderdag
π 11:00 β 16:00
Want goeie kos, lekker geselskap en mooi herinneringe raak nooit oud nie. β€οΈ
π₯© Woensdag = T-Bone Dag!
Geniet βn sappige 500g T-Bone steak met jou keuse van bygereg vir slegs R99!
Bring jou familie, jou vriende of bederf vir Ouma en Oupa met βn heerlike ete. By Buffelbar is daar altyd plek vir goeie mense, lekker kos en βn kuier wat jy nie sommer vergeet nie! π¦¬π½οΈ