Oikos Coffee Shop

Oikos Coffee Shop HOME AWAY FROM HOME!
☕️Kom maak jouself TUIS.

🙌🏾 Consecration ☕️ Coffeeen baie kuier!!!
02/09/2026

🙌🏾 Consecration ☕️ Coffee
en baie kuier!!!

Meatballs on 🌶️ spicy rice, carrot salad & coleslaw! 🍽️ LEKKER. Bestel gou…
31/08/2026

Meatballs on 🌶️ spicy rice,
carrot salad & coleslaw!
🍽️ LEKKER. Bestel gou…

Pilgrimstraat ♥️
31/08/2026

Pilgrimstraat ♥️

So leer/koffie/kuier ons Woensdae!!! ♥️Voedsel vir die siel, liggaam en gees 🏠
28/08/2026

So leer/koffie/kuier ons Woensdae!!! ♥️
Voedsel vir die siel, liggaam en gees 🏠

Chicken Schnitzel on MASH + 2️⃣ salads 🍽️   (green 🥗 & beetroot)
25/08/2026

Chicken Schnitzel on MASH
+ 2️⃣ salads 🍽️
(green 🥗 & beetroot)

Ons het vandag sommer die LEWE gevier, geleende tyd geniet en GETUIG!!!     😳Ouma Meraai is die afgelope 4/5 weke deur ‘...
19/08/2026

Ons het vandag sommer die LEWE gevier, geleende tyd geniet en GETUIG!!!
😳
Ouma Meraai is die afgelope 4/5 weke deur ‘n rowwe tyd!
En vandag was DANKIE sê-tyd

🥳Die week se SPECIAL!   bestel sommer nou
17/08/2026

🥳Die week se SPECIAL!
bestel sommer nou

Lekker SOP-Senior-SEL! Niks soos warm fellowship vir die koue nie ♥️🏠
12/08/2026

Lekker SOP-Senior-SEL!
Niks soos warm fellowship vir die koue nie ♥️🏠

This week’s THURSDAY special👨🏻‍🍳 Net die regte plan vir die 🌧️ koue weer!!! 🍽️
11/08/2026

This week’s THURSDAY special👨🏻‍🍳 Net die regte plan vir die 🌧️ koue weer!!! 🍽️

🏠♥️KOSbare oomblikke elke Woensdag! Ons 📚leer saam 🙏🏽bid saam, 🍽️eet saam, 😭huil en 🤭lag saam. HUIS!
05/08/2026

🏠♥️KOSbare oomblikke elke Woensdag! Ons 📚leer saam 🙏🏽bid saam, 🍽️eet saam,
😭huil en 🤭lag saam. HUIS!

Address

12 Pilgrim Street
Barberton
1300

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27832650123

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oikos Coffee Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category