07/04/2018
Boerewors Kompetisie: Maak jy boerewors Kom wys jou vernuf en braai dit hier by ons R50 per inskrywing vir 2 persone per tafel, bring asb jul eie tafel stoele en gazebo. Pap en sous word deur Die Kliphuis voorsien.
Stalletjioes Gratis: Kom slaan net jou gazebo tafel en stoel op en verkoop al jul tuisgemaakte goedjies , wit olifante, groente of vleise en kaas en alle gebak welkom 2 mense per tafel ingang gratis. Stalletjies moet asb ooraf bespreek word by Die Kliphuis
Kareoke Kompetisie kom gee jul liedjies asb vooraf vir Shane voor die kiompetisie
Dankie baie sien julle graag hier vir n lekker kuier "FUN" dag