Frogs Tea Garden & Functions

Frogs Tea Garden & Functions Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Frogs Tea Garden & Functions, Buffet restaurant, Annlin.

Makana News August 2015
07/08/2015

Makana News August 2015

Goeie dag almal Ons het weer die 2de November vir die Padda Prins by die tee tuin. Die kaartjies kos R50.00 per persoon ...
22/10/2013

Goeie dag almal
Ons het weer die 2de November vir die Padda Prins by die tee tuin. Die kaartjies kos R50.00 per persoon En eetgoed en drink goed sal by die bar beskikbaar wees. Bespreek julle kaartjies nou by Thea of Corne cell no 0788293463

03/10/2013

Goeie more almal
Ons het weer die 19de Oktober vir Clive Bruce by die tuin. Ons is op soek na jong mense wat kan sing om saam met hom op te tree. As jy weet van iemand wat kan sing en graag wil optree kontak my by 1788293463 En bespreek sy of haar plek. daar is net n beperkte hoeveelheid plekke oop.
Baie Dankie
Thea Koen

The 8 lady`s where with Karien Snyman for a enrichment sesion
15/09/2013

The 8 lady`s where with Karien Snyman for a enrichment sesion

We had THE Springdance of the year under the lapa and we all enjoy it Sooooo much                                       ...
15/09/2013

We had THE Springdance of the year under the lapa and we all enjoy it Sooooo much Thanks to Gerda And Mala and the team of plantland for the stage it looked wonderfull. We will tell you when the next show will be and what gifts we are going to give away this time. Hope to see you all there.

Brithday party for a 8 yea old
15/09/2013

Brithday party for a 8 yea old

Ons het lekker ooievaars party gehou met Netta en familie en vriende op die 31 Augustus
15/09/2013

Ons het lekker ooievaars party gehou met Netta en familie en vriende op die 31 Augustus

27/08/2013

Frogs Tea Garden & Functions is a family restaurant in a tranquil garden setting. A lovely play area for the children. We cater for all functions and events

Sy is waarlik n pragtige meisie
05/08/2013

Sy is waarlik n pragtige meisie

Almal lekker onder die lapa gekuier met Amelia se verjaardag
05/08/2013

Almal lekker onder die lapa gekuier met Amelia se verjaardag

05/08/2013
Amelia het haar eerste verjaarsgag by ons kom vier op 03 August 2013. Baie geluk met jou verjaarsdag poppie. Kyk die vri...
05/08/2013

Amelia het haar eerste verjaarsgag by ons kom vier op 03 August 2013. Baie geluk met jou verjaarsdag poppie. Kyk die vriendelike gesiggie.

Address

Annlin
0182

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Frogs Tea Garden & Functions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Frogs Tea Garden & Functions:

Share