09/08/2026
Vandag is Vrouedag.
Zuidvaal is deur βn vrou begin β Marie de Jager, in 2004, met βn paar flessies nastergalkonfyt in βn plaaskombuis. Vandag word dit deur βn vrou gedra.
En elke week word dit gemaak deur die vroue op hierdie bladsy β die wat die bessies inbring, by die potte staan, die bottels vol maak en die bestellings pak.
Sonder hulle is daar niks in die bottel nie.
Ons storie β https://www.zuidvaal.co.za/story?utm_source=social&utm_medium=social&utm_campaign=aug2026&utm_content=01-womens-day