Oakly Farm Stall

Oakly Farm Stall Home of Oakly Pineapple Juice Farm Stall with fresh bread and pies baked daily. Homemade gingerbeer etc! Oakly Pineapple Juice
Handmade gifts locally made

22/07/2026

Geskenk..soms 'n onverwagte seëning. 🤍

Nou kan almal lekker kos maak met Karoo Manna kookboek!

Beskikbaar in Afrikaans en Engels by Oakly Farm Stall 🍞🍔🥗🍛🍜🍝

Wanneer 3 Oos-kaap produkte bymekaar pas!!Proteas, lemoene en natuurlik merino/mohair! Iets vir die siel, iets vir die m...
21/07/2026

Wanneer 3 Oos-kaap produkte bymekaar pas!!
Proteas, lemoene en natuurlik merino/mohair! Iets vir die siel, iets vir die maag en iets om tekstiele om jou te koester
Dankie vir die mooi

28/06/2026

Raymond Julie I have a parcel for you
072 101 6885

Deel van die lekker van my werk is om te luister na al die sêdinge van mense.Vandag het ek die kommentaar gehad op ons O...
15/06/2026

Deel van die lekker van my werk is om te luister na al die sêdinge van mense.

Vandag het ek die kommentaar gehad op ons Oakly Vloeksous:

Oe, hy praat lekker lank saam met jou!

Lekker Padstalle & Farm Stalls
Route 72

Bloedlemoene is hier by Oakly Farm Stall!Baie lekker!
05/06/2026

Bloedlemoene is hier by Oakly Farm Stall!
Baie lekker!

18/05/2026

Mrs S Slabbert please contact us at 072 101 6885

18/05/2026

Ms S Slabbert please contact me 0721016885

Grace!
04/04/2026

Grace!

28/03/2026

We will be closed on Saterday 28 March 2026. See you again on Sunday 29 March 2026!

26/03/2026

Remember!

Address

R72, 18km West Of Alexandria
Alexandria
6187

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 13:00

Telephone

0721016885

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oakly Farm Stall posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share