30/07/2026
PIZZA WORLD… Onthou van ons baie gewilde Limited Edition pizza, die Italiano met bacon, olives, capers, garlic en mushrooms… R140. Ons ure: Dinsdag tot Donderdag: 3pm tot 7pm. Vrydag en Saterdag: 12pm - 8pm. Dankie vir almal wat ons al vir meer as 13 jaar so getrou ondersteun!!! 072 557 8089. Groetnis, Fritz.