Aloe Deli Albertinia

Aloe Deli Albertinia This popular Deli is situated alongside the N2 in Albertinia, Western Cape. Variety of delicious locally produced items at affordable prices.

A must-see when passing through.

Kom maak ’n draai en kry jou gunsteling Biltong vir die naweek net omdat dit lekker is! Groot verskeidenheid beskikbaar!...
25/09/2026

Kom maak ’n draai en kry jou gunsteling Biltong vir die naweek net omdat dit lekker is! Groot verskeidenheid beskikbaar!

Ideaal vir die kosblik, pad, braai of ’n lekker kuier saam met vriende. πŸ”₯

πŸ“ Engen Perseel, Albertinia – reg langs die N2!
πŸ“… Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

Die kole kan maar warm word! πŸ”₯πŸ₯© Nasionale Braaidag vra vir lekker vleis, goeie geselskap en natuurlik ’n braai wat behoo...
24/09/2026

Die kole kan maar warm word! πŸ”₯πŸ₯© Nasionale Braaidag vra vir lekker vleis, goeie geselskap en natuurlik ’n braai wat behoorlik gepak is!

Ons het ’n heerlike verskeidenheid wors en braai happies om iets vir elke smaak op die kole te sit. πŸ˜‹

Van Ε„ sappige verskeidenheid Boerewors tot smaaklike sosaties, braai happies en ander vleisgunstelinge – kom maak jou mandjie vol vir ’n eg Suid-Afrikaanse braai! πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ”₯ Steek die vuur aan - pak die rooster vol met jou gunsteling wors, happies of braaivleis en geniet Braaidag soos dit hoort!

πŸ“ Engen perseel, Albertinia – reg langs die N2
πŸ—“οΈ Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

MAAK JY BRAAIBROODJIES VIR BRAAIDAG?Geen lekker braai is heeltemal volledig sonder ’n goue, bros braaibroodjie propvol g...
23/09/2026

MAAK JY BRAAIBROODJIES VIR BRAAIDAG?

Geen lekker braai is heeltemal volledig sonder ’n goue, bros braaibroodjie propvol gesmelte kaas nie! 🀀πŸ”₯

Ons het ’n heerlike verskeidenheid kase vir elke smaak – van romerig en mild tot lekker geurig en gerook.

πŸ§€ Havarti
πŸ§€ Cheddar
πŸ§€ Gouda
πŸ§€ Verskeie gegeurde kase
…en meer!

Kom kies jou gunsteling en maak daardie Braaibroodjies ekstra lekker hierdie Braaidag! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯

πŸ“ Engen perseel, Albertinia – reg langs die N2
πŸ—“οΈ Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

Braai-liefhebbers, diΓ© promosie is vir julle! πŸ˜‹Geniet sagte, sappige A-Graad Rump teen ’n heerlike prys!πŸ”₯ Vanaf slegs R1...
22/09/2026

Braai-liefhebbers, diΓ© promosie is vir julle! πŸ˜‹
Geniet sagte, sappige A-Graad Rump teen ’n heerlike prys!

πŸ”₯ Vanaf slegs R179.95/kg
πŸ₯© A-Graad kwaliteit
πŸ”₯ Perfek vir die braai
πŸ˜‹ Sag, sappig en propvol geur!

Maak die kole warm en kom kry joune 🧑

Terwyl voorraad hou!

πŸ“ Engen Perseel, Albertinia – reg langs die N2!
πŸ—“οΈ Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

Begin die week met iets lekker! πŸ˜‹Deli-Co Salami Sticks is die perfekte vinnige happie vir ’n besige Maandag β€” geurig, sm...
21/09/2026

Begin die week met iets lekker! πŸ˜‹

Deli-Co Salami Sticks is die perfekte vinnige happie vir ’n besige Maandag β€” geurig, smaaklik en maklik om saam te vat.

Perfek vir werk, skoolkosblikke, die pad of sommer net wanneer die honger klop! 🧑

Beskikbaar in verskillende verpakkingsgroottes.

πŸ“ Engen Perseel, Albertinia. Reg langs die N2!
πŸ—“οΈ Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

Lus vir iets bros, krakerig en propvol geur? πŸ˜‹ Ons heerlike Pork Crackling is die perfekte sout happie vir die pad, voor...
20/09/2026

Lus vir iets bros, krakerig en propvol geur? πŸ˜‹ Ons heerlike Pork Crackling is die perfekte sout happie vir die pad, voor die TV of sommer net wanneer die peusel-lus slaan!

🀩 5 heerlike geure beskikbaar:
β€’ Sea Salt & Black Pepper
β€’ Chutney
β€’ Sweet Chilli
β€’ BBQ
β€’ Salt & Vinegar

πŸ“ Engen Perseel, Albertinia. Reg langs die N2!
πŸ—“οΈ Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

Maak die kole warm – ons Rump & Sirloin Steaks is reg vir die braai! πŸ˜‹Heerlike, sappige steaks wat perfek is vir ’n lekk...
19/09/2026

Maak die kole warm – ons Rump & Sirloin Steaks is reg vir die braai! πŸ˜‹

Heerlike, sappige steaks wat perfek is vir ’n lekker Saterdag-braai saam met familie en vriende. Voeg net jou gunsteling speserye by, sit dit oor die kole en geniet! πŸ”₯

Kom maak ’n draai en kry jou braaivleis reg vir die naweek! Groot verskeidenheid braai opsies - iets vir elke smaak!

πŸ“ Engen Perseel, Albertinia – reg langs die N2!
πŸ—“οΈ Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

Die naweek is amper hier! πŸ₯© Heerlike Geelvet Biltong🀎 Smaaklike Geelvet DroΓ«worsπŸ”₯ Beef Sticks vir die lekker knibbelπŸ˜‹ Ch...
18/09/2026

Die naweek is amper hier!

πŸ₯© Heerlike Geelvet Biltong
🀎 Smaaklike Geelvet Droëwors
πŸ”₯ Beef Sticks vir die lekker knibbel
πŸ˜‹ Chutney Sticks propvol geur

Perfek vir die braai, die pad of sommer net omdat biltong altyd ’n goeie idee is!

Kom maak ’n draai en kry jou gunstelinge voor die naweek!

πŸ“ Engen Perseel, Albertinia – reg langs die N2!
πŸ—“οΈ Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

TimJan Ε„ oud Suid-Afrikaanse gunstelling! Hierdie tradisionele kruietonikum bestaan al sedert die 1960’s en word gemaak ...
17/09/2026

TimJan Ε„ oud Suid-Afrikaanse gunstelling! Hierdie tradisionele kruietonikum bestaan al sedert die 1960’s en word gemaak met Aloe Ferox en gefermenteerde druiwesap.

DiΓ© produk word tradisioneel gebruik om onder andere gesonde spysvertering te ondersteun, met hardlywigheid en maagongemak te help, en simptome wat met artritis en jig verband hou te verlig, as ook verskeie ander tradisionele gebruike en voordele.

πŸ₯„ Gebruik: 15 ml (1 eetlepel) saans voor slaaptyd. Dit kan aanvanklik ’n lakserende effek hΓͺ.

⚠️ Belangrik: TimJan is ’n aanvullende/tradisionele produk en nie ’n plaasvervanger vir mediese behandeling nie. TimJan kan nie tydens swangerskap gebruik moet word nie.

πŸ“ Engen Perseel, Albertinia – reg langs die N2!
πŸ—“οΈ Oop 7 dae ’n week
☎️ 071 689 5181

Ons Suurdeeg Pizza Basisse is perfek vir ’n vinnige, heerlike ete by die huis! πŸ˜πŸ• 5 Pizza Basisse vir slegs R80!Kies jou...
16/09/2026

Ons Suurdeeg Pizza Basisse is perfek vir ’n vinnige, heerlike ete by die huis! 😍

πŸ• 5 Pizza Basisse vir slegs R80!

Kies jou gunsteling toppings, laai hom lekker vol en bak β€” ideaal vir ’n familie pizza-aand, naweek-bederf of wanneer jy net nie lus is vir ure in die kombuis nie. 🧑

✨ Maklik
✨ Heerlik
✨ En elkeen kan sy eie pizza bou!

Kom kry jou pakkie en maak vanaand ’n pizza-aand! πŸ•πŸ”₯

πŸ“ Engen Perseel, Albertinia. Reg langs die N2!
πŸ—“οΈ Oop 7 dae ’n week!
☎️ 071 689 5181

Address

Albertinia
Albertina
6695

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 17:30
Sunday 08:30 - 17:00

Telephone

+27822534622

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aloe Deli Albertinia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Aloe Deli Albertinia:

Share

Category