Windmill Coffee & Deli

Windmill Coffee & Deli Coffee shop
Breakfast
Lunch
Take away
Deli

07/09/2026

SO BREI DIE BOERE, SIT-SIT SO

Brei daai naalde bloots! Kom leer al die truuks en tegnieke van brei by Vlam & Vesel Fees
se Sywol Brei-werkswinkel.

Die werkswinkel aangebied deur die Aberdeen Brei Klub en African Expressions beloof
om een van die hoogtepunte van ons Karoo-kermis fees te wees.

Kaartjies is nou beskikbaar by 0662248156

29/07/2026
Bearded Engineers CoffeeGrumpy Grandpa &Wife's Blend ook nou beskikbaar.
25/06/2026

Bearded Engineers Coffee
Grumpy Grandpa &
Wife's Blend
ook nou beskikbaar.

Ons hou kermis in die Karoo en jy is genooi! Dis tyd vir VLAM & VESEL FEES in Aberdeen van 17–20 September 2026.Kom maak...
20/06/2026

Ons hou kermis in die Karoo en jy is genooi! Dis tyd vir VLAM & VESEL FEES in Aberdeen van 17–20 September 2026.

Kom maak vier in die Karoo saam met Dirk van der Westhuizen en Hanna, die wenners van Kokkedoor Son & See Seisoen 1.

Jy kan uitsien na langtafels waar Kokkedoor-sjefs kook, 'n kleurvolle feesterrein, inspirerende werkswinkels, live shows, stoepstories, skuurdans en vele meer.

Haak jou vrinne, jou maats, jou gabbas en jou gesin en kom gooi saam met ons konfetti op die grondpad! Info in ons bio.

Baie dankie aan al ons kliente.Dit maak ons harte baie bly om so vroeg in die jaar weer 'n toekening te ontvang.
08/04/2026

Baie dankie aan al ons kliente.
Dit maak ons harte baie bly om so vroeg in die jaar weer 'n toekening te ontvang.

Kim D'Bois se eksentrieke handgemaakte reeks nou by ons beskikbaar
08/04/2026

Kim D'Bois se eksentrieke handgemaakte reeks nou by ons beskikbaar

Die gewilde BBQ sous/smeer is weer op die rakke.Nou ook n Chillie cheese sauce en 'n Garlic & Herb sauce beskikbaar.
29/01/2026

Die gewilde BBQ sous/smeer is weer op die rakke.
Nou ook n Chillie cheese sauce en 'n Garlic & Herb sauce beskikbaar.

Vars gebottelde rou heuning nou beskikbaar.
29/01/2026

Vars gebottelde rou heuning nou beskikbaar.

BBQ smeer,Laharna olyweJalapenoMacadamia oilBalsamic vinegarLupins en Sweet en sour cucumber
19/01/2026

BBQ smeer,
Laharna olywe
Jalapeno
Macadamia oil
Balsamic vinegar
Lupins en
Sweet en sour cucumber

Address

8 Andries Pretorius Street
Aberdeen
6270

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 21:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27712310557

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Windmill Coffee & Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category