Skubbe Pub & Grill Henties

Skubbe Pub & Grill Henties Vir jou eet , kar was , keel was en vis was, aas benodighede........ alles in een.!! Die hele gesin Pub & Grill , Tackel Shop, Car Wash,Fish Cleaning as well

Die 2026 Corporate Angling Weekend kom 30 & 31 Oktober Hentiesbaai toe — en ons sien uit daarna om al die hengelaars, sp...
07/10/2026

Die 2026 Corporate Angling Weekend kom 30 & 31 Oktober Hentiesbaai toe — en ons sien uit daarna om al die hengelaars, spanne en besoekers in ons lekker kusdorp te verwelkom!

Na ’n lang dag langs die water, kom maak ’n draai by Skubbe vir lekker kos, iets kouds en daai egte Henties-gees.

Stywe lyne aan almal wat deelneem!

Ons sien julle by Skubbe!

The 2026 Corporate Angling Weekend is coming to Henties Bay on 30 & 31 October — and we’re looking forward to welcoming ...
05/10/2026

The 2026 Corporate Angling Weekend is coming to Henties Bay on 30 & 31 October — and we’re looking forward to welcoming all the anglers, teams and visitors to our beautiful coastal town!

After a long day next to the water, make your way to Skubbe for good food, cold drinks and proper Henties vibes.

Tight lines to everyone taking part!

See you at Skubbe!

Kyk net daai pragstuk wat vandag by Skubbe kom inweeg het! Dis nie ’n storie nie… die bewys lê op die skaal! 😂Het jy ook...
05/10/2026

Kyk net daai pragstuk wat vandag by Skubbe kom inweeg het!

Dis nie ’n storie nie… die bewys lê op die skaal! 😂

Het jy ook ’n grote geland?
Bring hom Skubbe toe en kom wys wat die see uitgegee het!

Ons kombuis vat net ’n klein breek!Die kombuis is vandag gesluit tot 13:00, maar ons karwas en vis skoonmaak is oop en r...
05/10/2026

Ons kombuis vat net ’n klein breek!

Die kombuis is vandag gesluit tot 13:00, maar ons karwas en vis skoonmaak is oop en reg vir besigheid!

Vanaf 13:00 is ons weer reg met lekker kos en lekker kuier! 🍻

Kan ’n man dan nie?

11/07/2026
18/06/2026

Lekker koud in Hentiesbaai. Bly warm en bly gesond.

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! Johnny van Eeden, Johan Vd Westhuizen, Jacques Engelbr...
09/05/2026

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! Johnny van Eeden, Johan Vd Westhuizen, Jacques Engelbrecht

Address

Karas Street
Hentiesbaai

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 23:45
Saturday 08:00 - 23:45
Sunday 08:00 - 20:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skubbe Pub & Grill Henties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category