23/12/2017
Hallo aan al die Weskus mense So Veby Lapa hou Saterdagaand die 30 ste Desember n lekker dans jul mag jul eie eetgoed bring maar geen drank word toegelaat nie ons het n kontant kroeg beskikbaar toegangs geld R40 p/p Die hele aand tot laat gaan Dj K vir ons musiek maak vir oud en jonk daar gaan lucky draws wees kom julle kom en geniet jul self kontak Mathilda en HermaaĆ om plek te bespreek 0827653950/0827387930 Vanaf 18h30