06/10/2026
3 Slaapkamer huis te huur by 113 On Ravel Estate in Theoville, Vanderbijlpark.
Beskikbaar vanaf 1 November. Die huis bied ’n ruim leefarea, 2 badkamers, backup solar, backup water en 2 afdakspasies vir voertuie.
Die kompleks is kindervriendelik en bied ’n lekker speelarea, trampolines, fietsbane, swembad en braaigeriewe — ideaal vir gesinne.
Veilig, modern en gerieflik.
Vir navrae of om ’n besigtiging te reël, kontak Limoné: 067 411 1781