Die Eiland Pub & Grill

Die Eiland Pub & Grill A Pub & Steakhouse situated in a luscious garden surrounding. Situated at C/o Zambezi (Sefako Makgat Also available as a venue for functions.

DESCRIPTION
A Pub & Restaurant situated in a luscious garden surrounding. Situated at t C/o Zambezi (Sefako Makgatho) & Old Moloto Rd (Moepel), (25 40’59.70S 28 17’06.55) Plot 301 Derdepoort, Pretoria
Op die hoek van Zambesirylaan en die ou Moloto-pad is `n kroeg en restaurant soos geen ander nie. `n Ware oase, `n eiland - DIE EILAND. Die Eiland is 'n buitelugkroeg en restaurant omring met pragtui

ne, groot grasperke, visdamme en 'n waterval. Hier kan jy gesellig kuier in die skadu van die talle bome onder die netjiese grasdaklapa. Kom die aand en die koue, skuif gaste bloot nader aan die gesellige kaggelvuur en kuier verder. Daar is ook hope vermaak by die kuierplek. DSTV beteken dat rugbygeesdriftiges geen wedstryd hoef mis te loop nie, hulle kan dit saam met vriende by Die Eiland kom kyk. Kinders is ook welkom by Die Eiland. Daar is genoeg speelplek vir die jongspan op die grasperk in die tuin. Maar wat is 'n kuierplek sonder lekker kos? Die Eiland het daaglikse spesiale aanbiedinge. 'n Volledige spyskaart is ook beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar vir die wat liewers 'n vleisie op die kole wil gooi, en indien die vleis dalk by die huis agter gebly het, verkoop Henri en Anneli Steynberg (eienaars) vleispakkies. Verwyl die Saterdae en Sondagmiddae vanaf 13h00 uur met optredes deur verskeie kunstenaars. Hou ons advertensie dop vir ons spesiale dae soos: Skaapkop en Afval.

Ons bou nog parkering om dinge makliker te maak as dit besig raak! Die Eiland Pub & Grill
16/07/2026

Ons bou nog parkering om dinge makliker te maak as dit besig raak! Die Eiland Pub & Grill

16/07/2026
Ander mense speel darts! Ma ons gooi Byle!! Opening soon!
15/07/2026

Ander mense speel darts! Ma ons gooi Byle!! Opening soon!

Ons braai weer Wors en Roosterkoeke. Gooi n draai.
15/07/2026

Ons braai weer Wors en Roosterkoeke. Gooi n draai.

12/07/2026
Vandag het ons lekker kookkos....Net R100.....
12/07/2026

Vandag het ons lekker kookkos....
Net R100.....

Elke Sondag .....
12/07/2026

Elke Sondag .....

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 21:00
Saturday 09:00 - 21:00
Sunday 09:00 - 18:00

Telephone

+27794925871

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Eiland Pub & Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category