Topairy Lane Coffee and Gifts Cafè

Call Contact the business

Topairy Lane Coffee and Gifts Cafè Waar die koffie prut en die kos vars gemaak is. Kom kuier by ons. Mosel weg. Mosel. Uitenhage
Geniet heerlike tuis gemaakte kosse. 🤍

More se special. Takeaway of sitdown2 Chicken Snitzels met chips R80Sous beskikbaar: Mushroom of Kaas sous083 393 6069 O...
14/10/2026

More se special. Takeaway of sitdown
2 Chicken Snitzels met chips R80
Sous beskikbaar:
Mushroom of Kaas sous

083 393 6069
Order is oop.

Tuisgemaakte pasteie. Baie vleis!!  Min deeg. PeppersteakSteak en uieSteakHoenderCornish More beskikbaar by ons vir wegn...
13/10/2026

Tuisgemaakte pasteie. Baie vleis!! Min deeg.

Peppersteak
Steak en uie
Steak
Hoender
Cornish

More beskikbaar by ons vir wegneem. R35 elk‼️

Vries baie lekker. Bestel gerus vamdag vir more optel.

083 393 6069

13/10/2026

Happy Tuesday Pensioners its your day to enjoy a yummee breakfast for R75 with tea or coffee 🥳🎉☕️🎊💟✨️




Yummmmeee. Little Coffee Bean se iced coffee in 'n blikkie nou te koop by Topairy Lane Coffee and Gifts Cafè Moenie hier...
12/10/2026

Yummmmeee.
Little Coffee Bean se iced coffee in 'n blikkie nou te koop by Topairy Lane Coffee and Gifts Cafè

Moenie hierdie lekkerte misloop nie. 🫠🥳🤘

Platters done!! Dankie Handhaaf ondersteuners club. Julle gaan lekker hap. 😇🥳❣️Dankie vir die ondersteuning 🫂
12/10/2026

Platters done!! Dankie Handhaaf ondersteuners club. Julle gaan lekker hap. 😇🥳❣️

Dankie vir die ondersteuning 🫂

Topairy Lane verwelkom Cfao Mobility Toyota Uitenhage by ons die week. Kom loer gerus na die Toyota Starlet reeks wat hi...
12/10/2026

Topairy Lane verwelkom Cfao Mobility Toyota Uitenhage by ons die week.
Kom loer gerus na die Toyota Starlet reeks wat hier is tot vanmiddag.
Hier is 3 verskillende Starlet modelle om na te loer.

Mosel weg. Mosel. Uitenhage

Ons verander PENSIONARIS DAG Die week is dit Dinsdag vanaf 8h30 tot 16h30 Heeldag ontbyt. Lekker warm en vars bord ontby...
12/10/2026

Ons verander PENSIONARIS DAG
Die week is dit Dinsdag vanaf 8h30 tot 16h30
Heeldag ontbyt. Lekker warm en vars bord ontbyt.

Kom loer gerus en kuier saam. 🎊✨️☕️

Sien julle DINSDAG
MOSEL WEG
MOSEL
UITENHAGE

083 393 6069

Address

Mosel Weg, Mosel Uitenhage
Uitenhage

Telephone

+27833936069

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Topairy Lane Coffee and Gifts Cafè posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Topairy Lane Coffee and Gifts Cafè:

Shortcuts

Share

Category