Die Swanepoel Deli

Die Swanepoel Deli Jou One-Stop Braai-Shop🥩

Ons voorsien geelvet biltong, droëwors en nog soveel meer gedroogde produkte.

Ons verskaf ook lekker braaivleis en broodjies vir die naweek braai! Ons bied dan ook elke week vars gebak aan.🧁

📍Schweizer Reneke-Noord Wes.

Vars C-graad steaks nou beskikbaar!!🤩🥩📍Schweizer Reneke, Noord Wes.
01/09/2026

Vars C-graad steaks nou beskikbaar!!🤩🥩

📍Schweizer Reneke, Noord Wes.

28/08/2026

Ons rakke is weer propvol!!!🤩💪🏻

📍Schweizer Reneke, Noord Wes.

Heerlike vark vleis nou in voorraad🐷📍Schweizer Reneke, Noord Wes.
27/08/2026

Heerlike vark vleis nou in voorraad🐷

📍Schweizer Reneke, Noord Wes.

Spesiale aanbieding op ons nuwe koffies! Koop een koffie, kry die tweede een teen -50%. Ons het n lekker verskeidenheid ...
24/08/2026

Spesiale aanbieding op ons nuwe koffies!

Koop een koffie, kry die tweede een teen -50%.
Ons het n lekker verskeidenheid van koffies asook lekker gegeurde strope om by te meng!!

Repies- en blokkies vleise, asook minute steaks in voorraad.📍Schweizer Reneke, Noord Wes.
24/08/2026

Repies- en blokkies vleise, asook minute steaks in voorraad.

📍Schweizer Reneke, Noord Wes.

Lekker geelvet C graad vleis nou beskikbaar!📍Schweizer Reneke, Noord Wes.
20/08/2026

Lekker geelvet C graad vleis nou beskikbaar!

📍Schweizer Reneke, Noord Wes.

Lekker vars tertjies nou net uitgepak! Van links: peppermint crisp, hertzoggies, lemon meringue en melktertjies.
19/08/2026

Lekker vars tertjies nou net uitgepak!
Van links: peppermint crisp, hertzoggies, lemon meringue en melktertjies.

Hoekom jy ons maer maalvleis ń probeer kan gee:✅ Maak geen vet lagie bo-op wanneer die maalvleus gaar is nie.✅ GEEN seën...
19/08/2026

Hoekom jy ons maer maalvleis ń probeer kan gee:

✅ Maak geen vet lagie bo-op wanneer die maalvleus gaar is nie.
✅ GEEN seënings in nie.
✅Goeie gehalte vleis.
✅Min vet.

📍Schweizer Reneke, Noord Wes.

Lekker gemengde bokse koekies nou beskikbaar.R200 per boks van +-1.6kg koekies.📍Schweizer Reneke, Noord Wes.
19/08/2026

Lekker gemengde bokse koekies nou beskikbaar.

R200 per boks van +-1.6kg koekies.

📍Schweizer Reneke, Noord Wes.

18/08/2026

Dis hoe ons ontbyt doen!🤩

Address

66 Schweizer Street
Schweizer-Reneke
2780

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:30
Tuesday 08:30 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 08:30 - 17:30
Friday 08:30 - 17:30
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27745499822

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Swanepoel Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Swanepoel Deli:

Shortcuts

Share

Category