21/09/2026
🔥🥘 GRATIS POTJIE OP BRAAIDAG!
📅 24 SEPTEMBER
Sasolburg, kom kuier saam! 🇿🇦🔥 Kry jou GRATIS porsie potjiekos en geniet Braaidag soos dit hoort — goeie kos, koue drankies en lekker mense!
⏰ First come, first served – terwyl voorraad hou!
Kom vroeg… want as die pot leeg is, IS HY LEEG! 😄