Die Leeukuil

Die Leeukuil Die Leeukuil is 'n gesinskuierplek! Ons maak die lekkerste kos, het die goedkoopste drankies!

Sien julle by Leeukuil!
24/09/2026

Sien julle by Leeukuil!

21/09/2026
Sien julle by Leeukuil!!
20/09/2026

Sien julle by Leeukuil!!

Kontak Die Leeukuil nog vandag om jul jaareind funksie te bespreek!!!Trudie Vermaak 082 047 6849trudievermaak@yahoo.com
16/09/2026

Kontak Die Leeukuil nog vandag om jul jaareind funksie te bespreek!!!

Trudie Vermaak
082 047 6849
[email protected]

Dis Woensdag‼️‼️‼️ Waar kry jy dié BESTE burgers❓❓❓❓ By Leeukuil natuurlik‼️‼️
16/09/2026

Dis Woensdag‼️‼️‼️ Waar kry jy dié BESTE burgers❓❓❓❓ By Leeukuil natuurlik‼️‼️

Die Leeukuil is die plek om te wees vanaand! Op die Donkerhoek pad, was ou Kalakiri gewees voorheen. Kontak & whatsapp n...
12/09/2026

Die Leeukuil is die plek om te wees vanaand! Op die Donkerhoek pad, was ou Kalakiri gewees voorheen. Kontak & whatsapp nr 082 047 6849

As jy dink 23:00 is té laat vir 'n rugby game dan is rugby nou maar net nie jou ding nie!! By Leeukuil gaan ons die game...
11/09/2026

As jy dink 23:00 is té laat vir 'n rugby game dan is rugby nou maar net nie jou ding nie!! By Leeukuil gaan ons die game kyk op die big screen!!

Ons het lekker specials! Waar kry jy 2x dubbels & mix vir net R60 en 'n GRATIS tuisgebakte vetkoek met wildsvleis of lewer & niertjie suursous ??? Mos by Leeukuil natuurlik!!

By Leeukuil is als GOED, BETER BESTE!!! Niks op hierdie advertensies is misleidend nie‼️‼️ Die fotos is geneem van ons e...
09/09/2026

By Leeukuil is als GOED, BETER BESTE!!! Niks op hierdie advertensies is misleidend nie‼️‼️ Die fotos is geneem van ons eie burgers!! Kom proe gerus hoe moet 'n ordentlike burger proe‼️‼️

05/09/2026

Ons hou sommer 'n lekker kom ken mekaar dag! Vriende wat familie geword het. Almal is welkom!

05/09/2026

Address

Op Die Donkerhoek Pad, Langs Die Driving Range. Ook Bekend As Ou Kalakiri
Rustenburg

Opening Hours

Monday 11:00 - 12:00
Tuesday 11:00 - 12:00
Wednesday 11:00 - 12:00
Thursday 11:00 - 12:00
Friday 11:00 - 12:00
Saturday 11:00 - 12:00
Sunday 11:00 - 20:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Leeukuil posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category