22/09/2026
Kom kuier by Komma!**
Ons is **24 September oop** en die ketel is aan! ☕️
Kom geniet ’n rustige plaas-ervaring, iets lekker uit ons spyskaart en ’n bietjie tyd om asem te skep.
🍳 **Ontbyt**
🥪 **Vars roosterbroodjies**
🍔 **Hamburgers**
🍰 **Koek & cappuccino**
☕️ **Koffie en iets lekkers**
Bring die gesin, kom kuier saam en maak van die openbare vakansiedag ’n lekker dag uit.
📍 Komma Koek & Koffie – Diamantvallei Landgoed (20 km oos van Pretoria): https://maps.app.goo.gl/wJqxBqULV3Z5Wcz97
🕒 **24 September: 09:00–16:00**
📞 012 943 4963