Padlangs Kombuis

Padlangs Kombuis Koeke, Terte, Kosborde vir Braai's, tee's of Jaareind-funksies, iets van als vir elke geleentheid!

Vars gebakte koek b***e “cake pops” bestel jou boksie met koek b***e vir jou val-in-die-tuin dag!
07/02/2025

Vars gebakte koek b***e “cake pops” bestel jou boksie met koek b***e vir jou val-in-die-tuin dag!

VARS!!Tuis gemaak kaassmeer! Sweet Chilli - R53Biltong - R53Kaas - R48061 548 3970
24/04/2023

VARS!!
Tuis gemaak kaassmeer!

Sweet Chilli - R53
Biltong - R53
Kaas - R48

061 548 3970

BAR-ONE 4 LAAG KOEK!Met Caramel in die binne kant!
10/11/2022

BAR-ONE 4 LAAG KOEK!
Met Caramel in die binne kant!

Die naweek wat verby is het ons die geleentheid gehad om weereens lip lek lekker kosborde te maak! Onthou ons kosborde w...
07/11/2022

Die naweek wat verby is het ons die geleentheid gehad om weereens lip lek lekker kosborde te maak!
Onthou ons kosborde word gemaak wat jy in die bord soek! Hoekom dan nou iets bestel waarvan jy nie hou nie?
Beste van alles is ons het n prys wat jou pas!

Dis geen geheim​! Ons sjokelade 4/2 laag koek met gekookte​ ​het kondensmelk in die middel is 'n wenner! Bestel vandag g...
07/11/2022

Dis geen geheim​! Ons sjokelade 4/2 laag koek met gekookte​ ​het kondensmelk in die middel is 'n wenner! Bestel vandag gerus vir jou geleentheid!

Sout Kosbord.
22/10/2022

Sout Kosbord.

Aarbei/Grenadella Kaaskoek.
22/10/2022

Aarbei/Grenadella Kaaskoek.

22/10/2022

Address

Olympus/Montana
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00

Telephone

+27615483970

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Padlangs Kombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category