Die Kantoor

Die Kantoor 🥳Oortyd was nog nooit so lekker nie. Oop 7 dae ń week!

Vandag het ons ‘n heerlike Braai Bord vir slegs R149.00! Kies twee sides en kom geniet die rugby saam ons🇿🇦
18/07/2026

Vandag het ons ‘n heerlike Braai Bord vir slegs R149.00!

Kies twee sides en kom geniet die rugby saam ons🇿🇦

Dis weer Saterdag!! Kom geniet ons Springbokkie special saam die rugby 🏉
18/07/2026

Dis weer Saterdag!! Kom geniet ons Springbokkie special saam die rugby 🏉

Dis weer tyd vir ons Vrydag Special!! Kom maak ‘n draai en geniet jou Castle Lite of Black Label Draught saam jou T-Bone...
17/07/2026

Dis weer tyd vir ons Vrydag Special!!
Kom maak ‘n draai en geniet jou Castle Lite of Black Label Draught saam jou T-Bone steak vir slegs R149.00

Dis weer tyd vir Quiz aand!! Bring jou span en kom ons kyk wie loop vanaand weg met die wen😮‍💨
16/07/2026

Dis weer tyd vir Quiz aand!! Bring jou span en kom ons kyk wie loop vanaand weg met die wen😮‍💨

Woensdae smaak beter met Buffalo Wings! 😍Kom geniet ons Woensdag-special: 🔥 8 Wings – R79🔥 16 Wings – R119Sien jou later...
15/07/2026

Woensdae smaak beter met Buffalo Wings! 😍
Kom geniet ons Woensdag-special:

🔥 8 Wings – R79
🔥 16 Wings – R119

Sien jou later vir ’n lekker kuier! 🍻

Kom geniet vandag se Steak, Eier, Chips en Uie Ringe special vir slegs R109.00
14/07/2026

Kom geniet vandag se Steak, Eier, Chips en Uie Ringe special vir slegs R109.00

Bring jou span, toets julle kennis en geniet ’n koue bier saam ons!
09/07/2026

Bring jou span, toets julle kennis en geniet ’n koue bier saam ons!

Ons is weer terug met Karaoke aand elke Woensdag!!
08/07/2026

Ons is weer terug met Karaoke aand elke Woensdag!!

Hierdie Woensdag is ons weer terug!!!
07/07/2026

Hierdie Woensdag is ons weer terug!!!

Daar’s net een plek om more die Bokke teen Engeland te kyk!Kom kuier saam met ons en maak gebruik van ons heerlike speci...
03/07/2026

Daar’s net een plek om more die Bokke teen Engeland te kyk!

Kom kuier saam met ons en maak gebruik van ons heerlike specials!

Address

404 Lynwood Road Die Wilgers
Pretoria

Opening Hours

Monday 09:30 - 02:00
Tuesday 09:30 - 02:00
Wednesday 09:30 - 02:00
Thursday 09:30 - 02:00
Friday 09:30 - 02:00
Saturday 09:30 - 02:00
Sunday 09:30 - 02:00

Telephone

+27120301161

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kantoor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category