06/08/2024
Goeie môre almal!!
Hier volg ons menu vir die res van die week. Onthou om bestellings daagliks voor 09h00 die 9ggend te plaas. WA my by: 0793401925
Dinsdag 06 Aug: Mash & Gravy, Boerewors & ertjies @ R60
Woensdag 07 Aug: Chicken a la King R60
Donderdag 08 Aug: Oond Gebakte hoender met rys, pampoen en boontjies @ R70.00
Vrydag 09 Aug: Heerlike saggekookte Beef stew met rys & slaai @ R70 (winkel is oop tot 14h00 op Vrouedag).
Daar is ook heerlike Lemoenkoek en Wortelkoek teen R40 per skyf beskikbaar. Kom loer gerus in by ons🫶
Neem asb kennis dat die Oase van Hoop Koffie Kafee gesluit sal wees vanaf 12 - 16 Aug 2024 en sal weer oop wees vanaf Maandag, 19 Aug 2024.
Mooi en geseënde week vir almal🌷🌻💐