15/09/2026
๐ ๐ฎ๐ฎ๐ธ ๐ฅ๐ฒ๐ด ๐ฉ๐ถ๐ฟ ๐๐ฟ๐ฎ๐ฎ๐ถ ๐๐ฎ๐ด ๐ฅ
Volgende week vier Suid-Afrikaners Erfenisdag - en vir baie van ons beteken dit natuurlik ook Braai Dag.
Dis daardie tyd van die jaar waar die vuur aangesteek word, familie en vriende saam kuier, en goeie vleis die dag net beter maak.
Wilkos Boerdery moedig ons kliรซnte en ondersteuners aan om vroegtydig hul bestellings te plaas vir lamvleis en skaapwors.
Of jy nou โn rustige familie-braai beplan, vriende nooi of net jou vrieskas wil reg kry vir die langnaweek, ons help graag met plaasvars vleisopsies direk vanaf die boerdery.
Besoek gerus ons Facebook-blad vir meer inligting oor pryse, pakette en weeklikse bestellings.
Plaas jou bestelling betyds vir Braai Dag.
066 175 2284
[email protected]
Wilkos - Ons wil kos op jou tafel sit.